Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.
"Baie interessant en het die staproetes geniet. Oppas net om dit algeheel te kommersialiseer."
"Jammer om te sê maar Clarens het sy bekoring verloor. Dit is te bedrywig. Daar is baie eetplekke en die meeste se diens is uiters swak. Die winkels het nog steeds dieselfde as 5 jaar terug. Daar is regtig niks meer besonders aan die dorp nie. Ons was geskok om die mense se taalgebruik te hoor, definitief nie 'n plek om jou kinders heen te vat nie. Clarens was altyd die skilderagtige dorpie met die mooiste kuns, nie meer nie. "
"Ek het die kunsgalerye baie geniet. Daar is 2 wat uitstekende kuns uitstal. Dis 'n pragtige skilderagtige dorpie waarin mens ten volle kan ontspan en dit bied goeie restaurante en geriewe. "
"Baie lekker rondgeloop in Clarens, al die winkeltjies deur van voor tot agter. Baie besig gewees, veral sekere van die eetplekke, maar dit het ons nie afgesit nie."
"Romantiese dorpie met 'n unieke bekoring. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek. Die locals is gaaf en vriendelik. Die atmosfeer is awesome!"
"It is an awesome place to be and I'd love to visit again soon. Felt safe and welcome."
"Mal oor die natuurskoon met goed in stand gehoude voetpaadjies oral. Mooi vriendelike mense wat ons oral raak geloop het."
"Clarens moet waak teen te veel feeste en te kommersieel wat die rustige omgewing versteur en die hele doel mis om mense te laat ontspan en rus."