Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3049 resensies.

Clarens

Rooikat Cottage

"Die beste ooit. "

Clarens

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige plek. 'n Mens voel tuis en dis baie aangenaam daar. Dit is ook duidelik dat daar moeite gedoen word om die dorp mooi en netjies te hou. Clarens is beslis 'n oase in daardie omgewing en die inwoners kan trots wees op hul dorp."

Clarens

Caledon Country House

"Baie lekker dorp. Het onsself baie geniet."

Clarens

Hannic's Retreat

"Pragtige dorpie."

Clarens

Rosewood Corner

"Goeie oornag- en naweekbestemming. Interessante winkeltjies en lekker restaurante."

Clarens

Knock Out View

"Te min restaurante beskikbaar vir aandete! Het vergeet om te bespreek en kon nêrens geholpe raak nie!"

Clarens

Villa 176 @ Clarens

"Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom."

Clarens

Mooigezicht

"Juweel van die Vrystaat. So mooi!"

Clarens

Elsewhere

"Sal enige tyd teruggaan. "

Clarens

La Bri

"Wat 'n verrassing! Bring minstens 'n volle dag net in dorpie deur. Uitstekende restaurante."

Clarens

Golden View Luxury Self-Catering

"Oulike klein, rustige dorpie."

Clarens

Fairview Cottages

"Baie lekker maar 'n naweek is genoeg om alles te sien as ek langer gebly het sou ek verveeld gewees het."

Clarens

Rooikat Cottage

"Dit is 'n ideale toeristebestemming, alhoewel vir Suid-Afrikaners bietjie duur. 'n Mens moet net genoeg vrugte en groente saamneem as jy self etes wil voorberei, aangesien dit nie volop beskikbaar is nie."

Clarens

Clarens Retreat

"Baie mooi!"

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"Baie duur en bietjie overrated. Niks nuuts."

Clarens

Domaine Sérénité

"Vir diegene wat hou van opwinding en dinge doen is twee dae in Clarens genoeg."

Clarens

De Molen Farm

"Pragtige dorpie. Sal beslis weer gaan."

Clarens

Rooikat Cottage

"Hierdie was ons eerste besoek aan Clarens. Ek is verlief op die dorpie. Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Die uniekheid van elke winkeltjie en eetplek, hier is niks kommersieel nie en dit voel omtrent of jy in 'n ander wêreld ingestap het. Die verskeidenheid eetplekke, die deli's en kaaswinkeltjies! Genoeg om die kids mee besig te hou by die avontuur sentrum ook! Beslis my nuwe gunsteling bestemming!"

Clarens

Mt Horeb Manor

"Pragtige dorpie. Ideaal vir sielerus en net ontspan."

Clarens

Clarens Retreat

"Pragtige skoon dorp. Heerlik gekuier, gaan beslis terug."

Clarens

V'Kansi Khaya

"As dit nie vir Clarens Extreme op die dorp was nie sou dit baie vinniger al vervelig geraak het, maar dit is 'n baie mooi en vriendelike dorpie."

Clarens

Knock Out View

"Eintlik moet Clarens as 'n wegbreekbestemming 10 sterre kry. Daar is net iets omtrent die Oos-Vrystaat."

Clarens

La Bri

"Kunstenaars paradys!"

Clarens

Amour de Pierre Villa 221

"Mooi dorpie en vir seker 'n besoek werd!"

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens was pragtig! ‘n Rit Golden Gate toe is ‘n moet!"

Clarens

Vista 70 Clarens

"Een van die besonderse, mooiste en interessantste vakansie bestemmings wat ek nog besoek het."

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Ongelooflik."

Clarens

Old Mill Drift Guest Farm

"Die winkeltjies wat die hoof besienswaardighede is van Clarens raak afgesaag. Elke derde winkel verkoop dieselfde produkte. Verder is dit nie meer die eienaars wat in die winkels is nie, en niemand kan stories deel oor die produkte of die ontwerp, ens. nie."

Clarens

Kiara Lodge

"Het lekker koffie gedrink in Clarens."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang