Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3984 resensies.

Clarens

Villa 176 @ Clarens

"Awesome dorpie en uitstekende restaurante. Eat Cheese Deli vir ontbyt en Costos vir aandete is 'n moet vir elke persoon wat Clarens besoek, maak net seker jy bespreek by Costos voor die tyd."

Clarens

Clarens Valley Lodge

"Dit is die mooiste dorpie met soveel aktiwiteite om te doen."

Clarens

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Clarens is 'n wonderlike rustig dorp waar jy kan ontspan en rus, met baie om te doen in en om Clarens. Die restaurante is top klas met iets vir elke smaak. Snuffel gerus rond in die talle winkels."

Clarens

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Pragtige natuurskoon en omgewing! "

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Dit is 'n wonderlike dorpie."

Clarens

Rooikat Cottage

"Absoluut mal oor Clarens. Sal weer en weer daarnatoe gaan."

Clarens

God's Gift Self-catering Cottage

"Asemrowende uitsig, Clarens is skoon en veilig en als is bymekaar. Moenie enige kettingwinkels verwag nie, maar dit maak die dorpie uniek."

Clarens

Elysia Cottage

"Heerlik gekuier, vriendelike dorp en Golden Gate is 'n klipgooi van Clarens af met baie om te sien en doen."

Clarens

Mooigezicht

"Heerlike, rustige dorpie, sal dit weer besoek."

Clarens

Talking Trees Self-Catering House

"Baie rustige toeristebestemming."

Clarens

Mountain View Manor

"Dis 'n baie mooi dorp. "

Clarens

Hannic's Retreat

"Altyd lekker om in Clarens te kuier, alleen of saam met vriende."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Baie geniet. Was eerste keer, maar nie die laaste keer nie."

Clarens

The Courtyard Guest House

"Ons geniet elke keer ons besoek aan Clarens en ontdek altyd iets nuuts. Die hele dorpie het 'n heerlike atmosfeer en ons ontspan heerlik."

Clarens

Elsewhere

"Altyd lekker."

Clarens

Mooigezicht

"Baie rustige dorp, mens kry rus vir jou siel!"

Clarens

Arrarat

"Amazing."

Clarens

De Zoete Inval

"Clarens Xtreme provided an excellent River Rafting day and the town is beautiful."

Clarens

Stay! In Clarens

"As jy nog nie in Clarens was nie gaan en beleef die gasvryheid van die drop en sy mense."

Clarens

Collett House

"Clarens is a very nice place."

Clarens

San Rock Guest House

"Very beautiful quaint little town but not suitable for kids as there aren't any activities to keep children entertained. "

Clarens

Highland View

"I love Clarens so much, it was our 3rd visit. The vibe is so relaxed and the restaurants are amazing, I would recommend Clarens to anyone wanting a quiet break away, such a beautiful little town to visit. We also went to Noah's Cheese Farm where we met Cilla, the owner. It's great place to visit with great cheese platters, a must if you are visiting Clarens."

Clarens

God's Gift Self-catering Cottage

"A place to clear your head and mind, relax and enjoy yourself."

Clarens

Views

"Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel."

Clarens

The Gables

"Amazing mooi plek. En baie veilig en rustig."

Clarens

Eagles View

"Clarens is an awesome town and we love all the shops, galleries and pubs. "

Clarens

Amani Guest House

"Grondpaaie is lelik."

Clarens

Highlands House

"Mooi plekkie, jammer oor die lelike grondpaaie. "

Clarens

Gentle Presence Cottages

"Ek love Clarens! Een van die mooiste klein dorpies in Suid-Afrika."

Clarens

Hydro Room

"Restaurante is saans baie vol en mens moet maar verkieslik boek as jy daar wil eet. Baie lekker atmosfeer in Clarens en vreeslik baie eetplekke en winkeltjies met mooi goedjies om te koop. "

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem