Geverifieerde Resensie

Dinokeng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 432 resensies.

Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Selfry-roete is by tye baie moeilik om te volg met nie al die paaie wat aangedui is nie, en die roete nommers dui nie orals aan wat die nr van die volgende baken is nie. Maar dit is ook lekker om net rond te ry as jy tyd het. "

Dinokeng

Rooibank

"Ons het die bos en die wilde diere baie geniet, ons het die hele reservaat platgery en dit was wonderlik. Die kaart is moeilik om te verstaan, maar het meer sin begin maak soos wat ons die plek leer ken het. Toiletgeriewe is skraps. Dit is 'n heerlike bestemming, na aan Pretoria en ons sal beslis weer daar besoek aflê."

Dinokeng

Sunset Bush Camp

"Paaie is baie deurmekaar!"

Dinokeng

Tshikwalo Lodge

"Dis lekker naby geleë, dit het ons net 'n uur geneem van Johannesburg na ons bestemming. Al is dit net 'n paar kilometer noord van Pretoria, het dit 'n regte Bosveld gevoel. Dis 'n baie aangename vakansie oord."

Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Daar is baie eetplekke en piekniek spots wat jy kan doen. Jy kan ook self ritte doen en diere kyk."

Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Baie potensiaal maar inligting is nog ontoereikend."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Min wild om te sien, maar baie mooi en rustige omgewing."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Ek besef die Groot 5 is skaars, maar dis so gerieflik dat dit 'n gereelde bestemming van ons word."

Dinokeng

Marulani Bush Lodge

"Our kind of place to relax."

Dinokeng

Thala Thala

"Baie gerieflik en naby Pretoria. Geniet die Dinokeng area baie."

Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Ek dink oor 5-10 jaar gaan dit enige park kompetisie gee. "

Dinokeng

Kohandè Glamping

"Het Saterdag na die Dinokengreservaat gery en dit was heerlik. Alhoewel Kohande en die reservaat in die bos is, is jy nie ure se ry van die huis af nie. Rus en vrede 'n klipgooi ver."

Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Dinokeng is 'n mooi resevaat met baie wildediere om te sien. Arlington Brewery & Cidery is 'n geseligge kuierplek met die lekkerste kos!"

Dinokeng

Marulani Bush Lodge

"Hoewel ons net 2 van die Groot 5 gesien het, was daar baie ander wild om te sien. Reik voëllewe."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Roetes baie mooi duidelik aangetoon."

Dinokeng

Five Pebbles on Piece of Africa

"Ons is al daaroor om net deur Dinokeng te ry indien ons in die omtrek is en sien altyd diere!"

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Waar is al die wild weggesteek?"

Dinokeng

Kohandè Glamping

"Kan nie wag om terug te gaan nie."

Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Baie mooi en stil area."

Dinokeng

Mooiplasie Bush Camp

"Wild was 'n biejtie skaars."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Mens kon redelik wild sien, maar gedeeltes was nogals erg oorgroei."

Dinokeng

Mooiplasie Bush Camp

"Awesome plek."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Lekker naby Pretoria vir 'n vinnige wegbreek!"

Dinokeng

Marulani Bush Lodge

"My first visit to Dinokeng and what an awesome surprise. Definitely a weekend or holiday destination with plenty of accomodation from camping to sophisticated lodges/hotels. Animals in abundance and bird life amazing."

Dinokeng

Kohandè Glamping

"Thank you Dirk for your hospitality!"

Dinokeng

Nyani Lodge

"'n Juweel so naby aan die stad."

Dinokeng

Thala Thala

"Fantasies om die groot 5 so naby die stad te kan beleef. Ons het die olifante so geniet en dit was 'n absolute belewenis om dit so naby te kon belewe en Dinokeng is absoluut 'n moet vir elke besoeker aangesien daar so baie wild is om te sien."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Dit was ons eerste besoek aan Dinokeng. Alle paaie is grondpad neem dit in ag."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Het verwag om 'n bietjie meer diere op die self-bestuurroete te sien."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang