Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Fairview Cottages"A clean, friendly town. Beautiful art galleries, interesting little shops and very good pubs and restaurants, A well-stocked general dealer with a very surly gentleman behind the counter!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Retreat"Clarens en die Golden Gate is vir ons een van die mooiste omgewings in die land. Die Clarens Brewing Co beslis die moeite werd om te besoek."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Ama Casa Self-Catering Cottages"Moenie die Drakensberg seunskoor se opvoerings misloop nie. Die 2 supermarkte in die omgewing is genoegsaam toegerus en daar is n paar baie oulike winkels ingestel op toeriste. Dit is nie die stad nie maar n wonderlike buitelewe ervaring."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Goedgeleë"Net jammer vir die kaartfasiliteite wat nie gewerk het by die een plek nie."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Pumula Central Drakensberg"Pragtige natuurskoon en baie plekkies waar mens kan stop langs die pad. Falcon Ridge se "bird show" is 'n absolute moet. Fantastiese ervaring om die roofvoëls in aksie te sien."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Mooi dorpie met baie plekkies om deur te loop. Jy kan meestal loop na waar jy wil wees. Die kaas winkel en brouery moet mens by stop. Al negatiewe ding wat ons beleef het, is dat daar 'n paar onverskillige bestuurders in die dorp is. Ons moes op 'n stadium uit die pad koes om nie raak gery te word nie. Baie onnodig."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Witsieshoek Mountain Lodge"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Knock Out View"Dit is 'n interessante plekkie met baie om te doen en sien en veral eet. Het dit baie geniet en veral die feit dat dit nie gekommersialiseer is deur bv. kettingwinkels nie. "
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"A hidden gem in South Africa. Great travel destination with plenty to do. With spectacular mountain surroundings Champagne Valley is one of a kind. We would definitely recommend to visit the Falcon Ridge Bird of Prey Centre."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Titanic View - Place of Peace"Beautiful place for weekend gateway with your loved ones. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Baie goed geleë vir dag uitstappies na Fouriesburg, Ficksburg en Clocolan met die mooiste natuur landskappe op die pad. Het die plaasskou op Clocolan besoek en dit geniet om van melee se manier van dinge doen op die plaas te kon aanskou."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Nelsbells Cottage"Wonderlike plek om 'n paar dae te gaan rus. Die omgewing bied egter so baie dat rus bykans onmoontlik is maar die vars lug en vriendelike mense is altyd wonderlik. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner, ons wil graag lekker ons land besoek en geniet, maar word meeste van die tyd uitgebyt. Veral pensionarisse wat dit moeilik vind, en tog ook ons mooi land wil geniet."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Orchard Manor"Die eienaars van die bestemming het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Knock Out View"Goeie ontspanning en besonderse natuurskoon omgewing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Asemrowend en lekker baie om te doen. Puik restaurante!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Baie nice kuier- en eetplekke. Berge is pragtig. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Ons besoek Clarens gereeld omdat dit iets anders bied. Daar is geen ketting winkels nie, dit verander heeltyd, dit het lekker eetplekke en 'n vakansieatmosfeer. Daar is baie blyplek en die omgewing is asemrowend."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Fairview Cottages"An amazing place with so many hidden gems. The perfect location to escape the city. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Enigste kommentaar oor Clarens is dat dit harseer is dat ons nie daar bly nie."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Cayley Mountain Resort"Baie om te doen en te sien. Lieflike area. Naaste winkels in Winterton."
Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika
Lilac Lodge / Purple House"Nie veel in Winterton te doen nie. Darem 'n paar winkels om kruideniersware te koop, en noodsaaklike goedjies."