Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels! "
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Cottages - The Orchard"Rhodes is 'n pragtige en unieke dorp in 'n lieflike omgewing."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley View Cottage"Would recommend The Ole Duck, which is nearby, for treats and lunches."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Royal Coachman Lodge"Baie oulik. Geniet die mense baie. Dit was vir my net 'n bietjie te kommersieel. "
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Beoek dit self en beleef die mooi van die Vrystaat."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Baie mooi plekkie vir 'n wegbreek of om deur te reis."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lake Clarens Guest House"Pragtig, skoon, wonderlike natuurskoon, oud-Europese styl. Ons "love" die plek en sal weer besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House"Fantastiese plek! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Clarens Country House"Sal altyd weer daarheen gaan - minstens 2 maal per jaar."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is 'n klein, mooi dorpie in die hart van die Vrystaat. Lekker bestemming, die winkels net duur, maar dis pragtig verby en 'n mens verkyk jou aan die Maluti-berge."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie rustige dorp. Hou dit asb. eg Suid-Afrikaans."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is a beautiful place with the most friendly people. If you need a breakaway we would recommend Clarens definitely."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Baie lekker, nie 'n Sjinese vlooimark nie."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg het baie basiese fasiliteite. Neem maar kruideniersware saam. Die "general dealer" op Fouriesburg het baie beperkte keuses. Daar is restaurante en slaghuis wat goed lyk, alhoewel ons dit nie besoek het nie. Naaste inkopies is Bethlehem, Clarens of Ficksburg (50 km weg)."
Central Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Gaande oor die berge/natuur."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley View Cottage"Heerlike plek vir 'n aangename wegbreeknaweek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Klein, maar oulike plekkies om te eet."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Witsieshoek Mountain Lodge"Asemrowend, kalm en voedsel vir die siel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Baie oulike dorp, kort 'n eetplek soos Ocean Basket. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Kwaggashoek Game Ranch"Daar is baie besienswaardighede in die omgewing. Dit voel veilig met baie verskillende opsies om van te kies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Pragtige area om te besoek. Veilig en skoon. Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ons het dit baie geniet. "
Underberg, Drakensberg, South Africa
Meadow Lane Joy Cottage"Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Boulders Lodge"Gaan al vir meer as 25 jaar ten minste twee keer per jaar soontoe."