Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Kinmel Guest Farm"Die mense is baie vriendlik en behulpsaam. Ons het in die winter gaan kuier, maar ek dink die somer sal die beste tyd wees. Daar was 'n paar families van die Wes Rand in Johannesburg, wat 'n huis in Rhodes gehuur het vir 'n paar dae. Hulle sê die kinders geniet dit daar. Die dame by Walkabouts was so gesellig en vriendelik. Hulle pizza is yummy! "
Rosetta, Drakensberg, South Africa
Crags Cottage"'n Tipiese plattelandse gemeenskap. Naby genoeg aan die bedrywighede van die Midlands Meander."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Loads of fun, beautiful landscape, friendly people, great restaurants."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!"
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"'n Fantastiese bestemming. Moenie jou bergfiets vergeet nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Pragtige dorpie! Ek sal enige tyd weer Clarens besoek!"
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"In die groter omgewing is daar beslis potensiaal."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."
Rosetta, Drakensberg, South Africa
Glen Ormond Guest House"Wat 'n netjiese en lekker kuier dorpie. Mooi mense!"
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Kinmel Guest Farm"Rhodes is a quaint historical town in a beautiful setting. It is just a bit sad that there are several houses for sale and some look quite run down. The residents seem to be trying to make improvements as they have developed a lovely park area and I would hope that others would catch their vision. One of those must see places. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Twin Towers @ Fairview Estates"Oulike dorpie met vriendelike mense."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Lilac Lodge / Purple House"Winterton is a nice little town with friendly people."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Love die Pig and Plough eet- en koffiewinkel op Winterton. Kos was heerlik vars, ek dink mens kan definitief meer plaaslike eetplekkies ondersteun, in plaas van groot francises, dit sal hul deure oophou en werksgeleenhede skep. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Pragtig geleë en asemrowend in die herfsmaande."