Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!"
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"'n Fantastiese bestemming. Moenie jou bergfiets vergeet nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Pragtige dorpie! Ek sal enige tyd weer Clarens besoek!"
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"In die groter omgewing is daar beslis potensiaal."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."
Rosetta, Drakensberg, South Africa
Glen Ormond Guest House"Wat 'n netjiese en lekker kuier dorpie. Mooi mense!"
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Kinmel Guest Farm"Rhodes is a quaint historical town in a beautiful setting. It is just a bit sad that there are several houses for sale and some look quite run down. The residents seem to be trying to make improvements as they have developed a lovely park area and I would hope that others would catch their vision. One of those must see places. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Twin Towers @ Fairview Estates"Oulike dorpie met vriendelike mense."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Lilac Lodge / Purple House"Winterton is a nice little town with friendly people."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Love die Pig and Plough eet- en koffiewinkel op Winterton. Kos was heerlik vars, ek dink mens kan definitief meer plaaslike eetplekkies ondersteun, in plaas van groot francises, dit sal hul deure oophou en werksgeleenhede skep. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Pragtig geleë en asemrowend in die herfsmaande."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Bied mens 'n groot verskeidenheid. Pragtige plek. "
Underberg, Drakensberg, South Africa
Rosemary @ Douglas Drift"Love Underberg, if I won the lotto I'd move there."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Studio 28 Clarens"Clarens is beslis 'n sielsverrykende ervaring. Soveel om te sien en doen in en om Clarens. Die majestueuse berge is fenominaal enige tyd van die jaar en pragtig in elke seisoen. Ek sal ter enige tyd enige iemand aanraai om 'n draai in Clarens te maak. Die doen en late asook die kleure en prag van Clarens kan vergelyk word met 'n mooi vrou in elke geur vir 'n ieder en elke smaak, net soos die digter van ouds geskryf het. "My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel, daar's iemand ... iemand in anys, daar's 'n vrou in elke geur!" "