Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.

Clarens, Drakensberg, South Africa

The Gate Guesthouse

"Pragtige, ou plattelandse dorpie met lieflike winkeltjies en heerlike restaurante."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Groenhoek Guest Farms

"I'm giving it a 4/5 because of the poorly maintained roads, be very cautious when driving from Johannesburg. There are major potholes en route and not many petrol stops. Overall, stunning views."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Periwinkle Blue

"'n Rustige plattelandse dorpie met die mooiste natuurskoon. Skoon en netjies. Baie aktiwiteite vir oud en jonk."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Golden View Luxury Self-Catering

"Eerste keer in Clarens. Baie mooi dorpie met pragtige berge, maar soek nog na 'n wow-faktor. Vele winkels, restaurante en staproetes. Was ook by Golden Gate, maar weet nie of ons sommer gou weer sal terugkeer nie. Dink ander plekke in Suid-Afrika bied meer."

Clarens, Drakensberg, South Africa

One The Mews

"Gaan gereeld soontoe, puik dorp, paaie kort net aandag."

Ladybrand, Drakensberg, South Africa

Little Rock

"The roads going there are totally terrible and littered with potholes. In the town itself, some streets do not have tar anymore. A couple of streets were only accessible if you drove a 4x4. Who's to blame?"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rooikat Cottage

"Beautiful and tranquil town."

Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa

Ledges Retreat Guest House

"Nie veel om te doen hier naby nie, maar goeie tussen-weg op pad na die see."

Clarens, Drakensberg, South Africa

One The Mews

"Fantastiese plek, en voorwaar die moeite werd. Pad na en van Clarens nie so lekker nie, maar as jy eers daar is kan jy enige plek heen loop."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Villa 176 @ Clarens

"Clarens is 'n wonderlike plekkie en vir seker 'n deel van die land wat mens moet sien. Dit is ongelukkig jammer dat al die paaie vanaf Clarens, behalwe die Betlehempad, bykans onbegaanbaar is. Dit maak dit al moeiliker om weer daardie kant toe te wil ry. Paaie is uiters swak, maar as jy loop, is dit 'n goeie ervaring."

Drakensberg, South Africa

Brackenburn Trout and Trail Retreat

"Baie opsies vir vakansiegangers om te doen in die omgewing, van gholfspeel, visvang en stap. Hoogs aan te beveel."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is 'n goeie vakansiebestemming."

Winterton, Drakensberg, South Africa

Drakensview Self Catering

"Altyd mooi met die berge en aktiwiteite."

Underberg, Drakensberg, South Africa

Rattray's Roost

"Die paaie is baie sleg - selfs die paaie tussen die huise is onrybaar! Dorp is vuil en verwaarloos."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Ek dink die paaie moet regtig aandag kry in die dorp asook omliggende paaie soos die R26. Clarens is 'n pragtige dorp met die mooiste winkels. Daar is nie winkels soos Woolworths, Pick 'n Pay, ens. wat eintlik 'n plesier is. Ek sal graag weer teruggaan."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rooikat Cottage

"Gedurende die naweek was daar baie mense en ons was gelukkig met parkering. Dit was wonderlik om so baie verantwoordelike honde-eienaars te sien. Die meeste winkeleienaars is vriendelik, maar nie almal nie."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Studio 28 Clarens

"Still adore this little town after all the years of going, time to buy a house and just relocate permanently. Even the locals think we are locals already."

Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa

Tower of Pizza

"Voel-goed bestemming met baie om te doen, bo-aan natuurlik stap vanaf Royal-Natal National Park."

Clarens, Drakensberg, South Africa

De Lusthof Guest Farm

"Fouriesburg is die naaste dorp en was aangenaam verras met die diens en kwaliteit by Model Slaghuis. Die Plaasstoep Restaurant het die heel beste pap en kaiings en Alice gee fantastiese diens. Clarens is ook lieflik."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Mountain View Manor

"I love it every time. Have dreams about retiring there."

Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa

aha Alpine Heath Resort

"Pragtige omgewing. Ons wou net graag na die Tugela Watervalle gaan kyk, maar die pad soontoe is baie sleg en die stap na die valle is 'n verdere 3 ure lank. Dis 'n jammerte dat die 2de hoogste waterval ter wêreld moeilik is om te besigtig."

Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa

Pyramids Motel

"Dis baie en netjies en vriendelik. Gerieflik op die Highway wat 'n groot pluspunt is as jy ver ry. Veilige parkering vir motor en karavaan. Sal nou altyd daar stop as ons met 'n karavaan reis. Het ook die restaurant besoek, dit was die enigste ding wat bietjie kon verbeter (smaak van kos en voorkoms) maar verder lekker gekuier."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Bella Vista

"Maak seker jy bespreek, want op sekere tye van die jaar bars Clarens uit sy nate! Nietemin, 'n wonderlike bestemming!"

Ladybrand, Drakensberg, South Africa

Little Rock

"Die paaie rondom en in die dorp is ongelooflik sleg, wees versigtig vir die R26 veral! Slaggate oral!"

Estcourt, Drakensberg, South Africa

The Riverhouse

"It is a beautiful small town."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers