Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Little Lammas"Gawe en vriendelike mense, absoluut mal oor die dorpie. Dit voel of mens in 'n ander land is. En die pad van Vanderbijlpark af is baie mooi en het lekker gery."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meiringskloof Nature Park"Fouriesburg is 'n lekker stil dorpie, ek sal enige tyd daar kan gaan aftree, lieflike berge om Fouriesburg. Ons is darem nog 'n paar jaar van aftree af."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rosewood Corner"Swak plek om te kuier in die week. Loadshedding laat alles toemaak. Lyk of dit net ingestel is vir naweke."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Sandstone Chameleon Guest House"Could do with a take away restaurant or a Spar."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Willow Villas"Clarens is just a magnificent place. Out of this normal world."
Kokstad, Drakensberge, Suid-Afrika
Herbertdale Guesthouse"Naby die Drakensberg en ook aan die kus vis die seevakansie. Beste van albei. Ook naby Forel hengel en op die hoofpad Suid/Noord."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rosewood Corner"We travel this way several times a year for work and always make it our overnight stop! We love the restaurants, shops, and scenery!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Remains amazing time and again. Best village ever! So much to do in the area."
Bergville, Drakensberge, Suid-Afrika
White Feathers"At this time of year, most accomodation in the Berg is still fully booked, and peak rates are being charged. Staying in Bergville is only around 40 km from the main attractions I planned to visit in the Drakensberg, so I actually saved on my accommodation costs. It had everything I needed and was clean and comfortable."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"It's a beautiful, little town and we loved the magnificence of Golden Gate. We were just a little sad that the roads were in such disrepair."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Een van die mooiste dele van ons pragtige land."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Lieflik groen, boomryk en skoon! Wonderlike vakansie-atmosfeer oral in die dorp."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Met alles te doen in en rondom Clarens, is dit die ideale wegbreek-verblyf."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Tower of Pizza"Baie te doen vir stappers en fietsryers. Sentrale berg het meer plekkies om by te stop of eet."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Blou Huis"Clarens is a great place to unwind. Fantastic for simple hikes as well as longer excursions - great little foodie spots and shopping in the town square. Laid back and breathtaking scenery. Simple, stunning."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Country House @ Ridge Road Estate"Ek is mal oor Clarens! Die dorpie het pragtige staproetes en het 'n unieke gevoel!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Lekker area om net stil te raak na 'n dag se inkopies. Daar is te veel om van te kies."