Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1154 resensies.
Champagne Castle, Drakensberge
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Baie ander aktiwiteite beskikbaar en is 'n baie mooi omgewing."
"Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense."
"Fouriesburg is surrounded by so many lodges and game farms and resorts. Would like to explore some of them."
"Winterton is sentraal geleë om by baie ander besienswaardighede en plekkies uit te kom."
"Baie mooi plekkie behalwe die paaie het baie aandag nodig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is baie mooi die natuur en baie rustig daar."
"Baie sentrale punt om die noordelike en sentrale streke van die Drakensberge te besoek."
Champagne Castle, Drakensberge
Peak View Cottage"Die hele R600-gebied is een toeriste gebied, ons het dit regtig geniet."
"Die berge was so mooi. Daar is baie plekke om te besoek. Pak gerus die klein paadjies aan, daar is soveel om te sien."
"The Drakensburg never ceases to amaze me. It has everything you look for in adventure as well as to completely relax. So beautiful!"
"Baie mense was uitgesproke daaroor dat daar eintlik nie baie aangaan by Underberg nie. Op soek na rustigheid, was die pragtige omgewing, nabyheid van die staptogte by Garden Castle, Himeville en Sanipas meer as genoeg vir ons."