Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Die mooie natuurskoon, skoonste strate en lekkerste kersies en kersie-melkskommel by Die Orangepeel koffiewinkel - 'n moet vir almal."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Wow, they still have working street lights, and street name boards, felt safe to go for a walk. Clean and neat."
Clarens, Drakensberg, South Africa
de Minimalist House"Heerlike klein dorpie! Die Duitse restaurant was absoluut puik!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"The condition of the roads are a large negative and they are only getting worse."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Pragtige dorpie. Bietjie vervalle plek-plek. Plaaskombuis het heerlike kos bedien. Hotel word goed onderhou. Sal Fouriesburg beslis weer besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Pragtige dorpie! Besoek gerus Treat Restaurant, Purple Onion Deli, Highland Coffee en Kuier wanneer jy die dorp besoek. Die beste kaaskoek is te vinde net buite Clarens wanneer jy Baris Monger besoek. Moet ook nie uitmis op die spesialiteitskase van Noah's Cheese nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Clarens het min/geen antiekwinkels nie. Die plaaslike restaurant, Clementine, kan verbeter!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Clarens en omgewing is 'n pragtige toeristebestemming met baie restaurante, geskenkwinkels, en natuurskoon met baie fotografie-moontlikhede."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Stunning, quaint, lovely to browse the town and go white water rafting if you can CX Extreme, amazing guides"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage 1 @ Gentle Presence"Al Clarens se strate moet geteer en instand gehou word. Met die baie reën was die strate 'n modder gemors."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Was al baie daar. Gan nog baie keer gaan!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Villas"Clarens is a beautiful area when you need quiet place. Accessible restaurants and shops. Peaceful area and the views are amazing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Oulike dorpie met restaurante om van te kies. Pragtige omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Lakeview Cottage"Clarens is 'n skilderagtige mooi dorpie. Die moeite werd om te besoek."
Central Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Swartkop Cottage"Altyd baie lekker, maar die teerpaaie is vol slaggate en 'n mens moet verskriklik versigtig en mooi ry. Dit is 'n groot negatief van die area. Veral as dit reën is dit baie moeilik om die gate te sien. Plek-plek is die paaie ook opgekap en kan jy jou voertuig baie seer maak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Nelsbells Cottage"Lekker on te ontspan, baie skoon dorpie en beleefde mense."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Montroux Self-Catering"A lot of the restaurants were not pet-friendly. When visiting the North and South KZN coasts we found restaurants and pubs far more pet friendly."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Wagons"Over-commercialised and contrived. There is so much natural beauty but you have to look for it. Totally overdeveloped."