Geverifieerde Resensie

Drakensberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1154 resensies.

Fouriesburg, Drakensberge

Die Pophuisie

"Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens."

Fouriesburg, Drakensberge

Four Koffie

"Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek."

Fouriesburg, Drakensberge

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings."

Drakensberge

Kwaggashoek Game Ranch

"Dis 'n lieflike omgewing met baie om te doen. 'n Gewone naweek is nie genoeg indien jy alles wil ervaar nie. Ons sal dit 'n jaarlikse, moontlik 6 maandelikse instelling maak. Die Drakensberge is pragtig enige seisoen."

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer."

Estcourt, Drakensberge

Leopard's Lair

"Die dorp is bietjie vuil, en die Fort Durnford was ’n teleurstelling."

Champagne Castle, Drakensberge

Clivia Hill Guest Cottage

"Dit is 'n beeldskone omgewing met baie aktiwiteite. Jy kan hier so rustig of so besig wees soos jy wil."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge

Montusi Self-Catering Cottages

"Bingelela het die lekkerste pizza en atmosfeer is fantasties."

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Mooi natuurskoon en vars, Vrystaatse lug. Omgewing is prentjiemooi op die oomblik."

Underberg, Drakensberge

Valley View Cottage

"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."

Drakensberge

ATKV Drakensville

"Goed geleë en aanbeveelde oornagverblyf."

Fouriesburg, Drakensberge

Sandstone Chameleon Guest House

"Die dorp het ons beïndruk. Daar is 'n kern gemeenskap wat die vlag in Fouriesburg laat wapper. Dankie. Die sandsteengeboue is regtig iets besonders."

Fouriesburg, Drakensberge

Rustica Accommodation

"Plattelandse dorpie met unieke uitsig in 'n asemrowende omgewing. Beveel beslis aan!"

Underberg, Drakensberge

Splashy Fen Mtingu Camp

"Die beste, die mooiste, die skoonste, beslis 'n moet vir alle reisigers."

Estcourt, Drakensberge

Ashtonville Terraces

"Die dorpie het my nie beïndruk nie. Ons het net oorgeslaap, op pad Suidkus toe."

Underberg, Drakensberge

Sani Window

"Underberg as bestemming is fantasties."

Drakensberge

Dumbe Cottages

"Baie goeie geskiedenis."

Fouriesburg, Drakensberge

Camelroc Guest Farm

"Fouriesburg omgewing is 'n goeie bestemming om die omliggende berge te verken, staproetes te doen, bergfiets en trailrunning. Die dorp het 'n paar oulike winkeltjies."

Winterton, Drakensberge

Lilac Lodge / Purple House

"Winterton good for overnight accommodation. "

Fouriesburg, Drakensberge

Rustica Accommodation

"Fouriesburg se strate val uitmekaar en kort aandag van munisipaliteit af. Die omgewing is so mooi en die dorpie het soveel potensiaal."

Champagne Castle, Drakensberge

Champagne Haven Chalet 1

"Baie om te doen in die omgewing. Verskeie staproetes wat by Monks Cowl begin. Probeer gerus die sjokolade fabriek se fondue en die koffie roostery."

Estcourt, Drakensberge

Slievyre Game Farm

"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."

Fouriesburg, Drakensberge

Lesoba Guest Farm

"Baie beter en biliker pryse as in Clarens, dalk meer eetplekke. Die Windpomp Pub and Grill is my gunsteling."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang