Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Wagons"Over-commercialised and contrived. There is so much natural beauty but you have to look for it. Totally overdeveloped."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Dunford's Loft"I would recommend booking accommodation away from the central village, a bit chaotic."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clifton Plaas Huis"Beautiful village. Kind people and a great coffee shop (Highland Coffee) and opposite it a fine pizzeria. Good vegetables are hard to get."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Nelsbells Cottage"Clarens is maar duur deesdae en dis wel baie mooi maar ek dink die dorpie moet weer kyk na hoe hulle toerisme in die toekoms gaan hanteer en nuwe planne begin maak."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"Baie mooi (en klein) dorpie. Pragtige omgewing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mt Horeb Manor"Baie van die eetplekke het nie 'n kragopwekker nie en met beurtkrag kan jy nie bestel wat op die menu is nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Il Castello"Clarens is a beautifull little town with lots of coffee/food shops and shops with anything else you can imagine. People are friendly."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Sunset View Self-catering Cottage"Safe and stress free, lovely scenery."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"Die gehalte is in die afneen van winkels in vergelyking met ander jare, een kan verstaan dat Covid 'n direkte effek op dienlewering gehad het. Daar is wel juwele in Clarens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Titanic View - Place of Peace"Quaint little town - perfect to switch off and relax."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Pyramids Motel"Goed geleë halfweg tussen Gauteng en die KZN se suidkus."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Dit was ons eerste kuier aan Clarens. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die dorp self is pragtig. Die natuurskoon van die omgewing maak dit 'n baie spesiale bestemming."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Eve's Delight"Lieflike dorpie met baie doendinge en snuffelhoekies. 'n Kuns paradys vir kunsliefhebbers. 'n Moet vir die "bucket list.""
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Amour de Pierre Villa 221"Ons sal beslis die e-fietse aanbeveel."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Groenhoek Guest Farms"Meer as genoeg om almal besig te hou, gaan probeer gerus die white river rafting."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain View Manor"Die oulikste dorpie met soveel goeie restaurante om van te kies. Die winkels in die square is fantasties en daar iets vir almal se smaak."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Bell Park Semi Self Catering"Die natuur is baie mooi. Ek dink dit sal die moeite werd wees om Falcon Crest te besoek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Clarens restaurants are expensive and there are few options for purchasing supplies in town if you are self-catering. We would be better prepared for this next time. The people of Clarens are friendly and helpful. The car guards can be a bit annoying. A visitor info center may have been helpful but we managed without nonetheless."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Jovali"Ons is gereelde besoekers daar en geniet dit baie elke keer, sal dit aanbeveel."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Unfortunately I arrived during loadshedding. Restaurants were already closed at 20:00 and could not have anything for supper."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"Clarens is great for someone who loves the outdoors and simply put want to just chill and relax."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Ladybrand Heritage House"Die dorp gaan agteruit: die paaie is onbegaanbaar, die water ondrinkbaar. Die mense bly darem vriendelik."