Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1172 reviews.
"Was aangenaam verras met die hoeveelheid restaurante en akkommodasie beskikbaar in Fouriesburg. Dis ook 'n lekker basis om die omliggende gebiede te verken."
"Town is quite limited (Clarens has more to offer if you are into the shopping/browsing/eating side of things). But we loved going for a hike at Meiringskloof!"
"The mountains are always nice to visit and we'll certainly continue to do so. There are many great resorts."
"Excellent place to view the mountains, have a great hike, waterfalls, and good beer at Drakensberg Brewery."
"Die dorpie is klein en eenvoudig, maar het wat nodig is vir inkopies, restaurante en besienswaardighede. Dis ook in 'n pragtige omgewing geleë, met baie om te sien en doen in die natuur."
"There are a lot of nice places to visit. Still need to let all things come together, like a better strategy to let people know about what attractions are available in the area. Some place that you will not find on Google."
"Gerieflik geleë naby Sani Pass of Lesotho indien jy die pas wil ry of Lesotho wil besoek. Pragtig geleë by Drakensberge."
"Personeel is almal altyd vriendelik en behulpsaam. Die klein winkeltjies het iets van alles as mens iets vergeet."
"Fouriesburg het my teruggevat in die geskiedenis. Die mense is baie vriendelik."
"Underberg's nature is absolutely beautiful. It is not nice to mislead customers as to the view they would have!"
Northern Drakensberg, Drakensberg
Sungubala Eco Camp"Just the most divine place to hike and lose yourself in nature."
"The surrounding farms are beautiful. Fouriesburg town is small and not a lot to see or do, but the area is beautiful."
"Fouriesburg is 'n afgeleë dorp met een koffieshop wat nie eers 'n chicken mayo-sarmie kan maak nie. Sal nie weer terug wees nie."
"Baie vriendelik en hulpvaardig met inligting oor hul omgewing van Clarens tot Ficksburg. Mooi sandsteengeboue en lekker eetplekkie."
"Fouriesburg is die plek om te gaan bly as jy Clarens toe wil gaan omdat dit meer stil is en die pryse is ook baie beter. The Windmill is die plaaslike inwoners se gunsteling eetplek en dit lyk ongelooflik mooi. Fouriesburg gee vir ons ‘n plattelandse gevoel en dit was wonderlik!"
"We did a short hike with Sani Pass and Lesotho Private Tours to some private bushman paintings. It was absolutely fantastic. Greg, our guide was super attentive to Grandad (71) who did the 6 km hike with us. The lunch that is included in this package was the best thing I have eaten in such a long time, the cook, Angie definitely knows how to impress. I would recommend doing this hike to anyone and everyone going to Himeville and vicinity, it is so worth it."