Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Twin Towers @ Fairview Estates"Dis 'n klein dorpie met baie dinge om te doen. Daar is 'n klomp oulike restaurantjies waar jy kan sit en kuier vir ontbyt, middagete en aandete. Vriendelike mense."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"A quaint, rustic town with rich history."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Baie mooi dorpie. Net 'n bietjie duur. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Linwood Guest Farm"One of the best places to congregate with friends for a visit. The town is lively and the entertainment exceptional."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Clarens is always bustling, definitely a good idea if you need a weekend away and you want to eat some good food and sit in front of a fireplace on a cold evening or hike the mountains in the summer."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Die Plaasstoep-restaurant is 'n moet, heerlike skaapstertjies en pap en kaiings geëet."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry House"Heerlike plattelandse dorpie, oulike plekkies om te besoek, en nabygeleë aan ander aantreklikhede in die area. Wonderlik!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"Excellent getaway destination to switch off from the runaround of the busy everyday lifestyle."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Di Plaaswerf"Ons het vir die eerste keer die stukkie pad tussen Fouriesburg en Caledonspoort gery. Moet dit nie mis nie. Pragtige natuurtonele."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"Convenient, I just hope the council fixes the roads soon. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Waterford House"Clarens is en sal altyd een ons top-toeriste-aantreklikhede bly!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"'n Persoon sal meen dat pryse n bietjie goedkoper sal wees, veral by reataurante. Egter bly dit 'n duur uitstappie"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Gate Guesthouse"Pragtige en skoon klein dorpie met soveel vriendelike mense."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Piccolo Nido"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Top House"So sad the roads in the Ladybrand town centre are in such a bad condition."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Daar is regtig iets vir almal in Clarens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Guest House Clarens"Good holiday destination. Won't mind to stay there."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Geco B&B"This is a very historic town with lots of interesting sandstone churches and buildings. Easy walks in nature are also possible. Great shops for groceries and or souvenirs."