Geverifieerde Resensie
Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1172 resensies.
Champagne Vallei, Drakensberge
Dragon Peaks Mountain Resort"Fantastiese omgewing. Vriendelike, hulpvaardige mense."
"Fouriesburg is baie rustiger as Clarens en is baie sentraal geleë om Oos Vrystaat en Lesotho te verken. "
"Sentraal geleë in 'n pragtige landskap en die hart van die dorp klop in die Fouriesburg Country Inn."
Champagne Vallei, Drakensberge
Adel Cottage"Baie mooi area. Ingestel op toerisme, maar alternatiewe wat meer plaaslike winkels insluit ook beskikbaar. Park bied veilige staproetes in berge. Baie avontuurlike aktiwiteite beskikbaar, baie naby. Heerlike forel, heuning en brood oral te koop."
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Asemrowende mooi deel van ons land en baie om te doen vir vakansiegangers. "
Champagne Vallei, Drakensberge
Pumula Central Drakensberg"Ons het 2 lekker staproetes gedoen. Baie mooi omgewing!"
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Dumbe Cottages"Naby genoeg aan Johannesburg vir 'n naweek wegbreek."
"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Dumbe Cottages"Kan ander attraksies soos Golden Gate en Clarence as dagbesoek doen."
Champagne Vallei, Drakensberge
Berghaven Cottages"Met lekker stapplek, mooi natuur, die Drakensberg se seunskoor, Valley Bakery en Ardmore naby, is die absluut aan te beveel."
Champagne Vallei, Drakensberge
Graceland Self-catering Cottages"Die hele area bied lekker geleenthede vir oud en jonk om besig te bly."
"'n Klein supermark sal voordelig wees vir gaste wat die omgewing besoek."
Champagne Vallei, Drakensberge
Ama Casa Self-Catering Cottages"Moenie die Drakensberg seunskoor se opvoerings misloop nie. Die 2 supermarkte in die omgewing is genoegsaam toegerus en daar is n paar baie oulike winkels ingestel op toeriste. Dit is nie die stad nie maar n wonderlike buitelewe ervaring."
Champagne Vallei, Drakensberge
Pumula Central Drakensberg"Pragtige natuurskoon en baie plekkies waar mens kan stop langs die pad. Falcon Ridge se "bird show" is 'n absolute moet. Fantastiese ervaring om die roofvoëls in aksie te sien."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge
Witsieshoek Mountain Lodge"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."
Champagne Vallei, Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"A hidden gem in South Africa. Great travel destination with plenty to do. With spectacular mountain surroundings Champagne Valley is one of a kind. We would definitely recommend to visit the Falcon Ridge Bird of Prey Centre."
Champagne Vallei, Drakensberge
Orchard Manor"Die eienaars van die bestemming het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak!"