Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1172 reviews.

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"Die omgewing is pragtig, maar winkels is ver. Vir persone wat vermaak of naglewe soek, kan dit stil wees. Wonderlik vir familiekuiers en ontspan in die natuur."

Underberg, Drakensberg

Cedar Garden

"Die omgewing is baie mooi, en sal dit graag in die winter wil sien."

Fouriesburg, Drakensberg

Wegkomkans B&B

"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."

Fouriesburg, Drakensberg

Die Pophuisie

"Dis 'n pragtige dorpie en dis definitief 'n goeie toeristebestemming!"

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Een van my gunsteling Oos-Vrystaat bestemmings - baie minder "touristy" as Clarens."

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Winterton was vir ons die ideale rondrits plek! Die artikel in die nuutste Weg Platteland het net weer alles onderstreep wat Winterton bied!"

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Baie oulike dorpie."

Fouriesburg, Drakensberg

Arpa Guest and Trout Farm

"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Lekker restaurante."

Fouriesburg, Drakensberg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Lekker naby Lesotho grens, Clarens en Golden Gate."

Underberg, Drakensberg

Sani Window

"Ons gunsteling plek in die land. "

Underberg, Drakensberg

Valley Lakes

"Die Underberg omgewing is werklik pragtig en is 'n versteekte juweel."

Fouriesburg, Drakensberg

Die Pophuisie

"'n Dorp vol geskiedenis, karakter en baie potensiaal, maar kies verblyf baie goed."

Underberg, Drakensberg

Khotso Lodge and Horse trails

"Verblyf rondom Underberg is perfek as mens die Sani Pas wil doen. Sani Pass Tours was baie bekwaam en is in die dorp geleë. "

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Nodige winkels beskikbaar."

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Die roofvoëlvertoning was 'n hoogtepunt. Ongelukkig kon ons nie veel gaan stap nie (my vrou het haar rug beseer kort voor ons vertrek), maar dit het nie veel afbreuk gedoen aan die genot en ontspanning van die vakansie nie. Dit beteken maar net ons moet weer soontoe gaan!"

Model Kloof, Drakensberg

Nauntons Guest House

"Net die aanwysing na die gastehuis was ietwat verwarrend.Die afrit Modelkloof was duidelik."

Fouriesburg, Drakensberg

Twin Towers @ Fairview Estates

"Fouriesburg het mooi ou geboue, maar moet meer die Clarens roete gaan om toeriste te trek. Sal sin vir hulle maak om die 2 dorpe te "link" en nie elkeen sy eie ding wil doen nie. Daar is so baie wat hulle saam kan bied."

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Het gaan eet by Plaasopstal en dit was 'n baie aangename ervaring."

Drakensberg

Cathedral Peak Hotel

"Altyd fantasties! Baie jammer dat paaie nie in stand gehou word nie sodat plekke soos Injasuthi onbereikbaar is met 'n gewone voertuig. Die Drakensberge is wêrelderfenisterrein maar word nie as sulks bestuur nie. "

Underberg, Drakensberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Underberg is underrated, but it is an excellent area for a holiday maker who wants some 'me' time, peace and tranquility. You will lose yourself in the beauty of the area. I have not experienced even one rude person."

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Ek was verras met die oulike winkels - geboue waar Die Kaktus is. Ek het ook gehoor dat die aspersies so goedkoop is by die Kaktus (R20) vir 'n kilogram, maar ongelukkig het die trok nooit die Saterdag (selfde dag as Kersiefees) afgelewer nie - ek dink dit sou 'n gulde gleentheid gewees het om besigheid te maak siende dat daar duisende mense opgeruk het vir die Kersiefees. "

Estcourt, Drakensberg

Leopard's Lair

"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers