Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Ons het in Clarens gaan rondstap, was heerlik!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Cottage Pie"Dit was ons eerste besoek, maar beslis nie ons laaste nie. Besoek gerus die Duitse restaurant, Rotter Hanh, wat net van die plein af is. Ons het hom amper gemis. Dis 'n lekker kuier restaurant met 'n idilliese uitsig en uitstekende kos en bier."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"Always add an additional day to stay as there's a lot to see. Nice place to visit."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Dragon Peaks Mountain Resort"Die paaie het net baie potholes wat dit moeilik maak om rond te ry. Verder fantastiese area en alles wat jy nodig het."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Nelsbells Cottage"Lekker wegbreek vir 'n naweek of langnaweek met genoeg aktiwiteite in die nabye omgewing."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Quiet and unassuming, not as much variety as Clarens but not as busy. Not to be over-looked."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
The Goodland Cottages"Daar is heerlike staproetes, lekker eetplekke soos die Champagne Bistro. Die Valley Bakkery is ook 'n hoogtepunt. Die Champagne Valley is deur en deur die besoek werd!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Wagons"Clarens is nog 'n juweel in die SA-landskap. Ons het veilig gevoel. Die dorp is besonders skoon."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Poste Apartment"Wonderlike dorpie met besonderse winkels en eetplekke."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Altyd iets nuut om te ontdek. Wens net meeste winkels wil bietjie langer oopbly oor 'n naweek!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
De Ark Mountain Lodge"Verrassend anders as plekke soos Dullstroom en Parys. Winkels het kwaliteit en 'n groot verskeidenheid teen bekostigbare pryse."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Cottage Pie"Dit is 'n baie mooi, toeriste dorp. Defnitief 'n moet besoek vir enige iemand wat van die natuur hou."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Stoneyhall Farm"Be very alert of the huge and deep potholes on the tarred road, especially between Bulver and Underberg."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Domaine Sérénité"It's ok - but the town itself has limited appeal after one day."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Forest Lane"It says a market every Saturday but this does not seem to be the case when speaking to the regulars/people that live there. With this being said, they do have events on nearly every weekend."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Clarens was everything that we expected it to be, very tranquil, artsy and had a lovely vibe."
Kokstad, Drakensberge, Suid-Afrika
Fraaiuitsig Bed and Breakfast"Lovely old town, beautiful area, lots of history I'm sure."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Odendaal’s Ridge"Slegte grondpaaie en geen ordentlike winkels om al jou kruideniers vir die kuier te koop nie, so pak dit maar eerder in. Dis 'n asemrowende omgewing en die moeite werd om te besoek. Lekker wandelpaaie en 'n ontspanne atmosfeer. Oulike klein winkeltjies om te besoek. Vriendelike mense."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Had a very good stay with lovely shops and restaurants."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"This venue is for people who want to break away from shops and restaurants and enjoy nature."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"Die besoek was om voëls af te neem, nie baie voëls of wild nie, maar die berge is waaroor dit gaan.Die mense is vriendelik, net meer inligting oor die dorp is nodig. Het nie 'n inligtingskantoor met kaarte en inligting nie. Ook inligting op internet is ook nie baie korrek nie. Afgesien van dit het ons onsself terdeë geniet. Het lekker gerus."