Verified Reviews
Drakensberg, Lesotho
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, Lesotho
Rated 4.3 out of 5 based on 155 reviews.
"Heel gepas is ons straatnaam: Golden Gate. Dus voel ons tuis. Die Vrystaatse Drakensbergarea is een van die mooiste plekke in ons land. Sentraal geleë. Dit is nie te ver van enige plek af nie."
"Clarens se sandsteenrotsformasies is uniek en pragtig! Die Drakensberge bied 'n baie groot verskeidenheid ontspanning en besoekplekke met besonder mooi natuurtonele."
"Pragtige natuurskoon en eindelose mooi bestemmings en besienswaardighede. Die Oos-Vrystaat, Clarens en Golden Gate is ‘n moet op enige iemand se “bucket list.”"
"The Drakensberg Mountains is a World Heritage Site. This award is totally deserved!"
"Was en is nog altyd 'n besonderse belewenis. Hang net af van die blyplek en diens wat jy kry."