Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 779 resensies.

Dullstroom

Bluebell

"Pragtige dorpie."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Dullstroom is a beautiful little town I have visited previously and will again in future."

Dullstroom

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Dullstroom is pragtig en daar is baie om te doen vir mense wat hou van lekker eet en stap!"

Dullstroom

DullVino First House

"Dullstroom met al sy winkeltjies en restaurante bly een van my gunstelingdorpies in ons land."

Dullstroom

Moonlight Meadows

"Tonteldoospad is ongelukkig baie swak."

Dullstroom

295 on Ingwenya

"Baie oulike winkels en goeie eetplekke. Iets vir almal om te doen."

Dullstroom

Galashiels

"Hoogs aanbeveelbaar! Aandag aan detail word raakgesien en waardeer."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Amazing little Gem. Will definitely visit Dullstroom again."

Dullstroom

Willow Cottage

"Love the little town! We walked from top to bottom multiple times."

Dullstroom

The Artists Cottages at Le Quartier

"Great plekkie. Party winkels baie duur! Miskien 'n groter verskeidenheid van winkels asb."

Dullstroom

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Needs more variety in terms of places to eat out. Very limited especially during peak season."

Dullstroom

The Artists Cottages at Le Quartier

"Werklik 'n baie oulike dorp, skoon en het almal werklik vriendelik gevind."

Dullstroom

Sorgenvrei

"Dullstroom is altyd lekker. Enige iemand wat daar is vir 'n naweek moet definitief by Mrs Simpsons gaan eet. Ons het ons naweek in Dullstroom baie geniet."

Dullstroom

Fox Hill Guest House

"Bietjie vervelig op 'n Dinsdag. Van die restaurante is toe daardie aand, maar die hotel restaurant en Coachman's is staatmakers. Die kaasproe het nie bestaan nie. Van die winkels maak nie oop nie."

Dullstroom

The Outpost Dullstroom

"Lieflike eet- en kuierplekke. Mooi natuur. "

Dullstroom

Miramichi Guest House

"Die hoofstraat moet gesluit word vir swaar voertuie. "

Dullstroom

Alm-Ü

"Altyd lekker om in Dullstroom te kom kuier. Altyd iets nuuts om te doen en te sien. Restaurante stel nooit teleur nie."

Dullstroom

Mahanaim

"Mooi dorpie."

Dullstroom

Ambassador Lodge

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense."

Dullstroom

Moonlight Meadows

"Sal weer gaan om deur al die winkeltjies te stap."

Dullstroom

Amber Hill

"Stel nooit teleur nie."

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Alles is net buiten gewoon duur in Dullstroom. Lyk my hulle bedien dalk meer vir oorsee se toeriste. R25 vir een suikerpannekoek is heeltemal belaglik na my sin. En so is al die pryse daar."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Quaint little village with lots to do if one wants to!"

Dullstroom

DullVino Cottage 15 Critchley

"Baie mooi. Ek sal beslis weer wil besoek."

Dullstroom

DullVino Cottage 15 Critchley

"Love the little town and things to do."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Was vir ons snaaks dat net 2 restaurante oop was in die aand vir aandete. Deur die dag kan jy kies en keur, maar nie veel opsies in die aand."

Dullstroom

Anglers Court

"Beautiful picturesque town with great food. "

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Pragtig, maar baie besig."

Dullstroom

Anglers Court

"Dit is net ver genoeg om 'n vinnige wegbreek te geniet."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang