Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 779 resensies.

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Sal nie weer daar bly nie."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Die perfekte wegbreek-dorp."

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Dit is 'n prentjiemooi omgewing en was lekker om deur die dorpie te beweeg en eetplekke is oulik."

Dullstroom

Fairstreams No. 2

"Warm vandag, môre koud."

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"Altyd 'n goeie idee vir 'n wegbreeknaweek."

Dullstroom

Dullstroom on the Dam

"Pragtige dorpie met die lekkerste eetplekkies."

Dullstroom

Alm-Ü

"Die mooiste dorpie met baie doendinge en ontspan-dinge."

Dullstroom

Trout Escape Farm

"Pragtige dorpie. Ons was al vele kere daar en sal altyd weer daar kuier."

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"Mooiste klein dorpie met baie te doen."

Dullstroom

Rueby's Apartments

"Small, cozy town with a Seattle coffee, amazing."

Dullstroom

Critchley Hackle

"Lekker toerismedorpie. Bird of prey was definitely een van ons hoogtepunte gewees! Dullstroom is net verskriklik duur en pryse van alles is hemelshoog! Vat genoeg van alles saam by die huis! (Net 'n tip) Geen Spar en sulke winkels nie!"

Dullstroom

Kliphuisjes

"Winkels se inhoud was teleurstellend en min. Gaan gereeld deur Dullstroom en die diens by verskillende restaurante by verskillende geleenthede was skokkend en sleg. Kelners weet nie hoe om goeie diens te lewer nie!"

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"'n Juweel van 'n dorp."

Dullstroom

Van de Poll Huis

"Dullstroom is a lovely pet-friendly town with great food."

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"Uitstekende dorpie vir 'n kort besoek. Die antieke winkeltjie het die beste fudge ooit! OH Fudge!"

Dullstroom

Miramichi Guest House

"Ons gaan al die afgelope 12 jaar Dullstroom toe, ten minste 1 keer 'n jaar, so ons geniet dit baie. Dis net die laaste 4 jaar wat ons honde het so ons probeer altyd akkommodasie kry wat dierevriendelik is en ons is baie gelukkig dat Dullstroom so dierevriendelik is. Dis die beste klein dorpie naby Johannesburg."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Altyd 'n besonderse ervaring."

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Love all the restaurants and activities in this small tourist town, Lovely place with beautiful surroundings."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Baie mooi en rustige omgewing."

Dullstroom

Amber Hill

"Beautiful town. We had best dining experience at our doorstep."

Dullstroom

Bluebell

"Die dorpie is skoon en netjies wat beslis 'n pluspunt is. Lyk egter of daar 'n probleem met skoon water is so ek sal aanbeveel om maar gebottelde water te gebruik om te drink."

Dullstroom

Cherry Grove

"Lieflike dorpie met baie eetplekke. Dorp is skoon en winkels het 'n groot verskeidenheid items. Love die ligging en die dorpsmense is baie vriendelik en behulpsaam."

Dullstroom

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Dullstroom sal altyd baie spesiaal wees. Ek voel egter jammer vir die besighede wat erg getroef word deur beurtkrag. Ons hoop van harte dat Dullstroom altyd 'n idiliese wegbreekplek sal bly!"

Dullstroom

Le Rendezvous

"Die hele dorp is 'n toeriste-aantreklikheid! Baie lekker gekuier en baie doendinge! Heerlik gerus!"

Dullstroom

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Harry's Pancakes needs some serious attention, service is slow and the ambiance in the restaurant was dull and empty - they used to be a tourist attraction - very disappointed."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang