Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Die dorp self kort baie aandag. En ek verstaan dat besighede op die oomblik dit onderhou aangesien munisipaliteite dit nie doen nie. "
"Locals is baie vriendelik en behulpsaam, 'n mens voel sommer tuis! 'n Salige tyd-maak-nie-saak atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
"Seaview is 'n baie rustige omgewing. Ons gaan beslis weer soontoe. Hopelik vir langer volgende keer."
"Dorpie waar jy jouself baie besig kan hou met al die besienswaardighede, natuurreservaat en eetplekkies."
"Quiet area away from the City Centre, but close enough to all the suburbs in East London. "
"Die Uilhuis was vir seker 'n belewenis. Die hele dorpie en sy mense baie vriendelik en behulpsaam."
"Dit was alles waaroor ons kon droom vir 'n vinnige wegbreek. Die stilte was musiek, die mense van die omgewing ongelooflik vriendelik en die koservaring was heerlik! "
"The roads were in pretty good shape and the drive is beautiful. Can't say much about the town itself - didn't explore."
"Graaff-Reinet regverdig 'n minimum twee-dag besoek. Die dorp en strate is redelik skoon en Graaff-Reinet bied baie interessante besienswaardighede binne kort loop- en ry-afstande."