Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Baie mooi skoon dorpie met baie mooi historiese geboue!"

Seaview, Oos-Kaap

Jessie's Place

"Netjiese skoon gebied."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Valley of Ironstone

"Die kaktus tuin is 'n moet!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Beautiful Karoo town and very good place for a relaxing getaway (think: hiking, walking, reading, chilling, eating out, etc.) Love the bookshop in particular."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Ons wil meer tyd daar gaan spandeer. Nog so baie om te doen en te sien waarby ons nie kon uitkom nie."

Rhodes, Oos-Kaap

Swallows Nest Chalet

"Very pretty in the mountains but perhaps a little overrated!"

Port Alfred, Oos-Kaap

The Lookout

"Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Nie 'n groot variasie eetplekke nie, maar die gehalte van die plek waar ons kon uiteet was baie goed. Ons het eintlik maar net oornag - geen ander behoeftes as toeriste gehad nie."

Greater Addo, Oos-Kaap

Addo African Home, Restaurant and Safari

"Addo is 'n tipies plattelandse dorpie wat vervalle is met Algemene Handelaars wat aan buitelanders behoort. Sou graag wou koop by ons SA burgers, veral omdat ek vergesel was deur buitelandse toeriste. "

Seaview, Oos-Kaap

Tranquillity Inn

"There's only a Spar, no other franchise shops. "

Somerstrand, Oos-Kaap

StayOnThird

"Home away from home."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Sal graag meer van Graaff-Reinet wil sien, dit was ongelukkig net 'n pit stop vir 'n lang pad vorentoe. Ons kon darem die pragtige kerk van binne en buite ervaar."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"'n Stukkie van die ou wêreld wat sy eie bekoring vir ons ingehou het. Die Uilhuis is 'n besoek wat vir elke mens sy eie gevoel gee. Ons is so bly dat ons besoek aan Nieu-Bethesda afgelê het omdat dit so anders al die alledaagse is. Ek het sowaar in stukkie van my siel daar ontdek. Heerlike black forest koek by Andre van Manna geniet en die padstal by die ingang van die dorpie is vol verassings. Ons het heerlik onder die halfmaan na ons ete by die Towers gestap."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Lala Phantsi

"They had absolutely everything and more."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Die klimaat is heerlik en die dorpie se mense is so vriendelik. Ek sou daarvan hou dat die besienswaardighede duideliker gemerk was op die roetes."

Rhodes, Oos-Kaap

Swallows Nest Chalet

"Onthou daar is nie 'n vulstasie nie."

Rhodes, Oos-Kaap

Amanzi Empilo Bungalow

"Onthou dat daar nie 'n vulstasie is nie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Pragtige en historiese en skoon dorp."

Newtonpark, Oos-Kaap

Garden Gate Guest House

"Redelik stil en baie sentraal geleë."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"You must go to Nieu-Bethesda because you want to. Read first what you want to do there. If it is peace you want and you want to get close to nature. It is a good place to go."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Mooi dorp met baie ou historiese geboue en kultuur. Mense is vriendelik."

Paradise Beach, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"Pragtige strand en die sonsopkoms is stunning!"

Lady Grey, Oos-Kaap

Lupela Lodge Look Out River Cottage

"Pragtige omgewing met mooi natuurskoon."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Die eetplekke is voortreflik. Die Uilhuis en Helen Martins praat nog lank na die besoek met jou. Sal graag wil sien dat daar meer kunsplekkies/uitstallings is."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Hancke Holiday Apartments

"Bly ons lekkerste vakansiebestemming en gaan beslis Desember daar bly. "

Blad
Blad 142 - Wys 4231 tot 4260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang