Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Beautiful old houses, although a bit run-down, with gems of lovely guesthouses and lodge/restaurant if you know where to look. We'll surely visit again."
"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."
"Pragtige dorp. Sal weer moet teruggaan, want daar is nog restaurante en winkeltjies om te besoek."
"Cradock is 'n oase langs die Visrivier. Ou wêreldse sjarme wat jou terug vat in tyd en die geskiedenis. Dis nog 'n pragtige Karoo-juweel in die Oos-Kaap! Beslis 'n besoek werd."
"Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming vir ouers met klein kinders. Het genoeg gehad om ons kinders mee besig te hou."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Lagoon View"Dis soos 'n oase in die woestyn! Die rit oor die Kei rivier met die pond wat 'n belewenis en dan die hotel aan die anderkant was soos 'n weggesteekte juweel. Pragtige ongerepte wêreld! "
"Soos so baie van die kleiner dorpe is Maclear ook maar vuil, vol rondloperhonde en die paaie in ‘n skokkende toestand! Die omgewing en natuur is egter pragtig groen na goeie reën, jammer dat hulle nie net dinge kan onderhou nie. Was nie so ‘n gemors nie."