Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."
"Pragtige dorpie in reënwoud met lekker eetplekkies en paradys vir stappers met staproetes vir almal. "
"Stop gerus en drink koffie in die dorp! Die mense is vriendelik en hulle verwys 'n mens na die besienswaardighede in die omgewing."
"Not everything was open but we enjoyed the pottery shop, supper at Walkerbouts and loved the park next to the river where the dump used to be! "
"Alhoewel ons net 'n vinnige familie besoek gedoen het en nie eintlik veel omgewingstoere gedoen het, dink ek dit is goeie ligging."
"Rustige omgewing. Vriendelike mense. Heerlike plekke waar etes genuttig kan word. Die strand is baie veilig vir swem en staproetes.Hondevriendelik. Alles wat benodig word van is bereikbaar. Ons sal Gonubie weer besoek."
"Rhodes is 'n baie quaint village. Dit is in 'n pragtige omgewing en uitstekend vir stap/draf/4x4 geesdriftiges."