Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Heelwat om te sien en te doen in en om die dorp. 'n Mens kan maklik 3 tot 4 dae of self 5 dae hier spandeer."
"A lovely quaint village that is best enjoyed walking the streets and popping into various restaurants, etc. chatting to the locals."
"Pragtige klein dorpie. Sal graag weer soontoe wil gaan wanneer dit so bietjie warmer is dat ons in die aand lekker kan sterre kyk!"
Addo Elephant Park, Eastern Cape
Elephant House"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
"Pragtige historiese huise. Mooi argitektuur. 'n Juweel in die Karoo."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Crawford's Beach Lodge"Not much to do or see unless you travel to another area, limited options for local eating other than Crawfords."
"Pragtige ou klein dorpie! Uilhuis is 'n moet sien! Dit is nie uitspattig duur nie! Onthou om jou uil te koop op pad uit by die straatverkoper (hulle is ook baie billik). "
King Williams Town, Eastern Cape
Intaka Guest House King William's Town"Had supper at the Spur. Fantastic food and service."
"Baie mooi plek, maar geen winkels oop na 17:00. Slegs 1 of 2 restaurante en ‘n vulstasiewinkel is oop."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Lagoon View"Morganbaai se ongerepte natuurskoon is beslis iets om te aanskou. 'n Besoek aan die pragtige Kei Mouth is ook die moeite werd."
"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."
"Op 'n Sondagaand is 'n lekker eetplek 'n probleem, maar daar is steeds genoeg wegneemetes om van te kies."
"Verkenning te voet deur die hele dorpie om regtig alles te beleef is die beste. Het ook voetbrug oor rivier terdeë geniet. 'n Besoek somer asook winter is uniek om die natuurskoon te beleef. Bespreek indien jy aandete wil eet by 'n restaurant."
"Stunning town with the valley of desolation view point a must plus the town beautiful architecture. Niue Bethesda is also a must and well worth a visit."
"Die dorp is 'n juweel in die middel van die Karoo, baie ryk aan geskiedenis en natuurskoon. Mens kan moeite doen om nie net deur te ry nie, maar bietjie hier te vertoef!"
"Die Valley of Desolation in die Kamdeboo Park is vir enige reisiger iets om te sien. Graaff-Reinet is een van die mees vooruitstrewende Karoo-dorpe met historiese erfenis."
"Altyd 'n wonderlike belewenis om die pragtige historiese Karoo-dorp te besoek!"