Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Port Elizabeth Apartments"Thank you for the wonderful stay and ensuring I get to make memories, beautiful ones with my kids."
"Ware juweel van 'n dorpie. Lekkerste sop by The Brewery geëet. Fossiel-liefhebbers paradys. Uil huis is 'n moet sien."
"Netjiese ou dorpie. Plaaslike inwoners was baie vriendelik. Het ongelukkig nie tyd gehad om enige van die geskiedenis of ander aantrekkings te besoek nie."
"Ons hartsplek! Dis 'n groot draai om daar te kom, maar dis al die derde keer dat ons teruggaan. Ongelooflik!"
"Gonubie is a beautiful sea side town with a lot of charm. It has a small town feeling and is a wonderful place to get away from the city rush."
"Oulike dorpie, sal dit net eerder in die toekoms in die somer besoek. Was baie koud gewees met ons besoek. Skep geboude en netjiese strukture vir die plaaslike inwoners om hulle produkte te verkoop. Baie werkloosheid in die dorp en gemeenskap wat op hierdie manier aangespreek kan word. Die eetplekke baie duur. Voel die publiek word bietjie uitgebuit met hul buitensporige pryse!"
"Really enjoyed seeing the owl house, despite it being bitterly cold. It would have been nice to have more time there, but that was our fault not theirs."
"As jy eenmaal in Rhodes was sal jy altyd terugkom. Daar is iets aan die atmosfeer wat nie beskryf kan word nie. Jy moet dit self kom ervaar om te verstaan."
"First time visiting the area and only a short stay but I am interested to see what else Gonubie offers in terms of a travel destination."
"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
"Interessante dorpie om te verken. Mooi natuur. Jammer vir die verskriklike slegte strate, want dit is so 'n mooi toeristebestemming."
"Die dorp het baie vriendelike mense by alle winkels en restaurant, dit skep 'n goed indruk en daar is baie om te doen."
"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
"Baie mooi dorp met historiese geboue. Opknapping nodig en diens lewering in strate nodig."