Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.

Kirkwood, Eastern Cape

Chameleon Accommodation

"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

The Palms

"Skattige Karoodorpie vol geskiedenis. Die strate is effe verwaarloos en daar is baie trokke, maar dit is per slot die N10-deurgangsroete. Vir ontbyt en goeie koffie is True Living die plek."

Summerstrand, Eastern Cape

Le Fishermans B&B

"Make a booking at De Kelder Restaurant - it is worth every cent!"

Queenstown, Eastern Cape

Mechells Accommodation

"Daar is nie baie om te sien op Queenstown nie, behalwe die wildplase. Daarom sal ek dit nie as 'n toeristebestemming aanbeveel nie."

Middelburg, Eastern Cape

Montarie Guest Accommodation

"Dis 'n mooi omgewing en bergagtig."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Waterval Farm-Stay

"Wil graag Derick's Auto Electrical in College-weg (N9-deurpad, om die hoek van die koperasie) aanbeveel. Die jonge, pasgetroude man het die dag na Nuwejaar self ingespring (sy arbeiders het nie opgedaag nie) om ons in 'n japtrap te help met 'n kritiese elektriese probleem in ons voertuig. Hierdie Gautengers voel steeds skuldig oor hoe min hy ons daarvoor gevra het, gegewe hoe verleë ons oor sy hulp was. "

Vincent, Eastern Cape

Windsong

"Ek het as 'n jong man in Donald-weg in Vincent gebly, so ek ken die omgewing baie goed en dit is sentraal."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kambro Cottage

"Mooi dorp. Puik wegbreekbestemming!"

Glengariff, Eastern Cape

Casli's Cottage

"Great place all round. "

Summerstrand, Eastern Cape

Margate Place Guest House

"Good location for the sea, promenade, beach walks, shops and restaurants. Love the waves crashing through the rocks!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Mountain View Country Guest House

"Je recommande cradock pour son Park zebra mountain."

Rhodes, Eastern Cape

Amanzi Empilo Bungalow

"Jy moet baie lief wees vir die natuur, selfonderhoudend wees en in jou eie brandstof kan voorsien. Moenie Tiffendell ski-oord mis nie, dit is nou heeljaar oop. Pragtige omgewing in die somermaande."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

4 Rothman Street B&B

"Pragtige Karoodorp met baie geskiedkundige geboue."

Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape

Aloma House

"Die ligging is pragtig - aan die voet van die berge, in ‘n rustige omgewing. Dis omring deur netjiese boerderye, en die pad daarheen is goed."

Walmer, Eastern Cape

Close and Comfy

"The area I stayed in was very quiet and peaceful."

Aberdeen, Eastern Cape

Pagel House B&B

"Baie rustige en veilige plek! Ondersteun gerus ook die plaaslike nuwe restaurant."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Doornberg Guest Farm

"Food and drinks could be a problem as it is difficult to find open venues midweek (we visited out of season). "

Middelburg, Eastern Cape

Montarie Guest Accommodation

"Die mense is vriendelik. Dit is 'n klein plaasdorpie."

Greater Addo, Eastern Cape

Avoca River Cabins

"Pragtige area met lieflike voëls en die paradys vir ons olifante."

Gonubie, Eastern Cape

111 Rose and Ale

"Lieflik en onverwagte natuurskoon. Swem heerlik in die mond van die rivier."

Uitenhage, Eastern Cape

VJ'S Guesthouse

"Vriendelike, groen dorp."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is a quirky little town off the tourist track. It is full of arty nooks and off-beat people. A true Karoo "dorpie" - well worth a visit for those who love peace, quiet and unspoiled scenery."

Port Alfred, Eastern Cape

The Spinning Reel

"Fantastiese kusdorpie met 'n groot persoonlikheid!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Meerkat

"Eet, verversings, snoeperye is onnodiglik duur. Was twee keer uitgebuit. Maak seker wat jy bestel is in detail bespreek, vra pryse vooraf om seker te maak julle praat van dieselfde ding."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Ganora Guest Farm & Excursions

"'n Moeite-werd plek om te besoek. Moenie dit misloop nie. Gaan kyk na die boekwinkel - daar is 'n ongelooflike versamelingboeke, oud en nuut."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Country Village

"A great stop on the way back to Cape Town - it's worth the 100 km detour!"

Page
Page 170 - Showing 5071 to 5100
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers