Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

King Williams Town, Eastern Cape

Twins Guesthouse

"Goeie stop op pad na jou bestemming."

Hogsback, Eastern Cape

Maple Grove Cabin

"Die dorpie moet op almal se "bucket list" wees!"

Eastern Cape

Toll Inn Guest Farm

"Nasionale paaie is meestal in 'n goeie toestand, maar sekondêre paaie en roetes deur dorpies is nie in goeie toestand nie. Reis met 'n vol tenk (en gebottelde drinkwater!) as jy nie op die hoofroetes gaan bly nie, want dorpies is ver uit mekaar en jou voorkeur vulstasie is dalk nie altyd beskikbaar nie. Port Alfred is n besoek werd. Die kleiner dorpies en-route bied nie werklik veel vir die besoeker, maar hier en daar is n besonder goeie padstalletjie met keurige maaltye in oulike restaurantjies en geskenke/produkte te kies en te keur ( bv voor én ná Ficksburg)"

St Francis Bay, Eastern Cape

Cottage on College

"Ons gaan beslis weer St. Francisbaai toe, maar sal sommer ons hele vakansie daar bly. "

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Seester Strandhuis

"Jeffreysbaai is sentraal genoeg om die volgende as daguitstappies aan te pak: 1. Baviaans kloof vanaf Patensie na Uniondale. 2. Stormsriviermond en 3. Wolf sanctuary, bird of Eden en Monkey land."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Uitkomst Guest Farm

"A trip to the Valley of Desolation was special."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Aandster

"'n Groot pluim in die dorpie se hoed is die feit dat 'n mens en jou eiendom veilig is."

Eastern Cape

Millerd Mountain Lodge

"Wonderlike natuurskoon! Stil en rustig! Geskiedkundig baie interessant."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Baie waardevol vir 'n vinnige besoek."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Berg Kwagga Park, is 'n moet sien."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Middle Street Manor

"Camdeboo Park is definitely worth a visit."

Lady Grey, Eastern Cape

Gairtney Guest Farm

"Baie lekker rustige klein dorpie."

Ferreira Town, Eastern Cape

Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites

"So baie eetplekke, mens weet nie waar om te begin nie, en so baie snuistery plekkies. Die winkelsentrum is nie groot nie maar pragtig en het alles wat jou hart begeer. Die luminous putt-putt baan is absoluut pragtig."

Summerstrand, Eastern Cape

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Outsiders B&B

"Verseker 'n bestemming om weer te besoek."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

The Whyte House

"Pragtige dorpie, netjies en skoon. By die vulstasie en kafee praat almal vriendelik Afrikaans, en voel jy sommer tuis. Tog is daar ook maar geweld."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Chive's Cottages

"Cradock se inwoners is vriendelike mense en almal het ons gegroet maar die dorp het min aantrekkingskrag as gevolg van agteruitgang. Een dag se kuier was meer as genoeg vir ons."

Rhodes, Eastern Cape

Rhodes Cottages - The Orchard

"Kan aanbeveel word net as jy bereid is om 60 km baie slegte grondpad te ry."

Port St Johns , Eastern Cape

N'taba River Lodge & Spa

"The town is a gem. Definitely going back."

Glengariff, Eastern Cape

Casli's Cottage

"As jy van stilte hou, is dit heerlik."

Gonubie, Eastern Cape

Chanteclear

"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."

Gonubie, Eastern Cape

Rosewood Self-Catering

"Gonubie made us to wanna come and stay in East London. It's such a beauty."

Addo Elephant Park, Eastern Cape

De Old Drift Guest Farm

"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."

Addo, Eastern Cape

Homestead B&B

"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."

Venterstad, Eastern Cape

Morning Glory Cottages

"Baie min winkels. Lekker droëwors en chilli bites by die enigste slaghuis. Skoon dorp."

Aberdeen, Eastern Cape

Aberdeen Self-Catering

"Netjiese, rustige Karoo-dorpie."

Vincent, Eastern Cape

Windsong

"So convenient. "

Steytlerville, Eastern Cape

The Royal Steytlerville

"'n Goeie plek om te oornag as jy blyplek soek in Steytlerville."

Steytlerville, Eastern Cape

Steytlerville Villa Guest House

"Die dorp is baie skoon en die mense is baie vriendelik."

Page
Page 181 - Showing 5401 to 5430
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers