Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6442 reviews.

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Polka restaurant was 'n baie besonderse ervaring en die kaktus en vetplant kwekery was 'n groot verassing. Die museum uitstallings was baie goed en die mense baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kon nie die kerk besoek nie want die dame daar was op die foon en het geen aanduiding gegee dat ons kon binnekom nie. Die ou historiese dorp was skoon en netjies ten spyte van die sigbare armoede van die mense. Dit was lekker om weer na 25 jaar daar te kon rondstap."

Greater Addo, Eastern Cape

Avoca River Cabins

"Sondagsriviervallei het my baie beïndruk en laat mens wonder hoe het dit in die ou jare gelyk."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Hancke Holiday Apartments

"Jeffrey's Bay is a fantastic destination for a midweek break."

Steytlerville, Eastern Cape

Steytlerville Villa Guest House

"Pragtige dorpie. Ons hou daarvan dat baie huisies al gerestoureer is. Dorpie baie netjies. Motormuseum 'n moet sien."

Summerstrand, Eastern Cape

Sharwood Place

"Die casino is pragtig. Die restaurante met die see uitsigte is ook n moet om te besoek."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Outsiders B&B

"Regtig die moeite werd om van die hoofpad af te draai en te sien hoe 'n dorpie lyk waar die tyd gaan stilstaan het."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Besooek gerus museums, die Kamdeboo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid - dis 'n moet."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Meerkat

"Beslis 'n besoek werd."

Patensie, Eastern Cape

Ripple Hill Hotel

"Baie klein en rustige dorpie. Sal enige tyd weer Patensie besoek."

Patensie, Eastern Cape

Ripple Hill Hotel

"Patensie is 'n klein plaasdorpie met 'n lekker en rustige atmosfeer. Perfek vir 'n kort wegbreek uit die stad. "

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Dis teerpad tot en met die grondpad is so 5 km na die dorpie. Dis nie meer 'n grondpad en rof vol klippe weens geen instandhouding . Dus as jy nie 'n SUV het nie, neem dit maar stadig oor die klippe. Maak vol met brandstof en neem die nodige. Geen banke of petrolstasie in die dorpie nie. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Absolutely beautiful Karoo scenery."

Rhodes, Eastern Cape

Kinmel Guest Farm

"Rustigheid vanself, geen misdaad en vriendelike mense."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Dit is baie naby aan die Mountain Zebra Park wat 'n mooi park is om te besoek. Cradock se NG Kerk is baie indrukwekkend."

St Francis Bay, Eastern Cape

Coral Tree Self-Catering

"Numerous beautiful walks and spectacular beaches within close proximity. "

Dordrecht, Eastern Cape

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Rustige en mooi plattelandse omgewing."

Stutterheim, Eastern Cape

The Shire Eco Lodge

"Ek het regtig nie geweet Stutterheim het so veel interessante en verkennings plekkies nie. Ek het altyd gedink dit is 'n one-horse-town."

Maclear, Eastern Cape

Fairbairn Guest Farm

"Die teerpad van Ugie na Maclear word tans oorgedoen en die padwerke is 'n probleem. Die ander teerpaaie is goed. Grondpaaie nie so goed nie en hoë voertuig nodig. Dorpie self is baie mooi met die nodigste. "

Gonubie, Eastern Cape

Chanteclear

"Safe area, shops within reach and accessible."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Mooi geskiedkundige dorp. Rustige atmosfeer. Mooi groot kerk met pragtige orrel. Ek het gehoop om 'n orreluitvoering te hoor. Goeie eetplekke. Alles was die moeite werd. Dankbaar."

Gonubie, Eastern Cape

111 Rose and Ale

"Lyk na mooi plek om te verken."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Stemar Self Catering Guest House

"Dis nie net 'n dorp om deur te ry nie, daar was soveel om te sien in die dorp self en natuurlik die vallei van verlatenheid. 'n Hoogtepunt was om in die kerk 'n toer te kon doen, wat baie interessante feite gehad het. Gaaff-Reinet en omgewing het ons aangenaam veras!"

Kei Mouth, Eastern Cape

Neptune's Cove

"Kei Mouth is a little sleepy hollow, far from the madding crowd. We found the locals in general to be very friendly and garrulous. The only blindside we experienced was that no restaurants are open on a Monday, which is the day we arrived. I would recommend the clubhouse's steak, egg and chips any day. "

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Nagenoeg

"Oulike dorp met interessante inwoners."

Page
Page 182 - Showing 5431 to 5460
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers