Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Daar is baie om te doen en een van die "moet doen" goed is beslis 'n besoek aan die Sneeuberg brouery vir 'n "honey Ale " en een van hulle "cheese platters"."

Port Alfred, Oos-Kaap

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Port Alfred is a very beautiful place."

Kirkwood, Oos-Kaap

Chameleon Accommodation

"Pragtige omgewing met al die sitrusbome. "

Marina Martinique, Oos-Kaap

Abundance

"Perfek geleë, rustig, netjies en baie veilig. "

Mill Park, Oos-Kaap

The Olde House

"Alles was baie netjies en skoon. Hou dit so."

Kabeljous, Oos-Kaap

28Kabeljauws

"Alles was great en die verblyf was puik. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Die hitte is wel erg maar mens moet daarby verby leef - dit is immers die Karoo. Nieu-Bethesda, die vallei, Kaktus-plaas, Grootkerk en geskiedenis van die dorp is elk 'n belewenis op hul eie. Die dorp is baie rustig en baie skoon. Die dorp en omgewing roep om 'n volgende besoek. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Ek sal enige tyd weer hier oorbly."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Bartholomew's Loft

"What a place@! Looking forward to visiting Grahamstown again."

Wavecrest, Oos-Kaap

Mondu Guesthouse

"Oulike deel. Sal weer daar gaan kuier."

Port Alfred, Oos-Kaap

Sea Valley Villa

"Port Alfred is a friendly place to be! I am considering to buy my own house there."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Chive's Cottages

"Teerstrate kort baie dringend aandag!"

Patensie, Oos-Kaap

Highview Guesthouse

"Patensie is 'n juweel wat ontdek móét word. Dit is nie 'n plek net vir deurry nie. Slaap oor, gesels met die inwoners, en besoek interessante plekke. Die sitrusboorde is 'n belewenis! Dit is ook 'n goeie wegspringplek as die Baviaanskloof besoek wil word, maar Patensie bied meer as dit ook! Die plaasstalletjies bied goeie etes en interessanthede."

Kleinemonde, Oos-Kaap

De' Nessie

"Best beaches in SA. Friendly people so much to do, hire boats, fishing, kayaks, wild life, little shop in Kleindemonde makes and sells the best bread, rolls and cinnamon buns fresh from the oven daily. Lavender laundry excellent service. Will be going again in December 2015."

Patensie, Oos-Kaap

Highview Guesthouse

"Was baie verbaas deur hierdie klein dorpie, dit is 'n paradys tussen die berge, alles groen en boorde op boorde! Rippel Hill Hotel se aandetes en atmosfeer 'n bonus!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Ons het laatmiddag deur Graaff-Reinet se strate gestap en was beïndruk met die netheid. Daar was nie 'n papiertjie, bottel of blikkie te sien in die strate of op sypaadjies in die paar blokke wat ons gestap het nie. Dit lyk of die geskiedenis en kulturele erfenis van die dorp mooi bewaar en in stand gehou word."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Dorpie is bietjie vervalle, maar monumente word baie mooi onderhou."

Marina Martinique, Oos-Kaap

Abundance

"Dit is 'n pragtige vakansiebestemming. Dit is nie die oord se skuld nie, maar die wind wat 6 DAE AANMEKAAR gewaai het, maak jou mismoedig!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Pragtige dorpie, daar is baie om te doen en 1 dag is heeltemal te min om alles te doen wat Nieu-Bethesda bied."

Somerstrand, Oos-Kaap

Millard Crescent Guest House

"Good suburb just few minutes from the bustling area of Humewood which has beaches, shopping malls, etc. "

Oesterbaai, Oos-Kaap

Oyster Bay Inn

"Oyster Bay B&B is seker een van die beste B&B wat ek en my gesin nog in gebly het!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Zonnenstrahl Caravan Park

"Nie-Bethesda is a must! I thought three days would be enough to see everything but sadly I needed even more days to finish exploring. Next time I will come in the cooler months as there are many walks on my list that are too hot to do in summer."

Port Alfred, Oos-Kaap

The Lookout

"Lots of history in this region. Well worth visiting!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Claptons 07

"Goeie mense. Lekke by die see."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Bartholomew's Loft

"'n Belewenis om die historiese dorp te ontdek! Baie goeie restaurante."

Port Alfred, Oos-Kaap

Sheilan House

"Pragtige plek om vakansie te gaan hou. Ons is spyt ons het net vir een nag oorgebly!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Paxton Hotel

"Die Oceanarium is waarde vir geld en die moeite werd om besigtig!"

Blad
Blad 214 - Wys 6391 tot 6420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang