Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Louis B. - 26th September 2017
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Netjiese, rustige Karoo-dorpie.
Paul And Jenny W. - 26th September 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Friendly people.
Pieter L. - 25th September 2017
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
'n Goeie plek om te oornag as jy blyplek soek in Steytlerville.
Reynier S. - 25th September 2017
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
Die dorp is baie skoon en die mense is baie vriendelik.
Jaco V. - 25th September 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie met 'n unieke bekoring.
Denise G. - 25th September 2017
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Baie rustige en karaktervolle ou dorpie. Alle inwoners baie vriendelik.
Alta W. - 23rd September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige plek. Dit is net die baas van die Kaktuskwekery (tuin) wat nie 'n goeie ambassadeur vir sy dorp is nie. Hy het ons gevra om te loop want hy wil toemaak. Baie ongeskik! Ons het 13:30 daar gekom, volgens kennisgewing op die hek sluit dit eers 16:30. Ons was almal verstom oor hy so ongeskik is.
Riaan M. - 22nd September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie mooi dorp. Sal graag rondom 2 dae daar wil spandeer.
Mario F. - 21st September 2017
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Beeldskone omgewing.
Elize F. - 19th September 2017
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
The people of Lady Grey are just amazing. They go out of their way to assist you and are super friendly.
Elmarie T. - 18th September 2017
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Indien jy inligting oor Kirkwood benodig, besoek Stef Delport!
Rianna V. - 18th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is inderdaad die juweel van die Klein Karoo - 'n plek waar 'n mens nie net moet oornag nie, maar waar jy jouself genoeg tyd moet gun om al die interessanthede te besoek en sommer net die dorpie met sy pragtige huisies te geniet.
Heather B. - 18th September 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Aangename persone, rustige dorp.
Erik K. - 18th September 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Lekker Karoo atmosfeer!
Michne G. - 17th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorp is netjies, Vallei van Verlatenheid was 'n belewenis. Resturante was van goeie gehalte.
Rene S. - 16th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorp is skoon, maar baie verwaarloos. Nie die pragtige klein dorp wat ek kan onthou van 28 jaar terug nie.
Chantelle M. - 12th September 2017
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Nice.
Henry B. - 8th September 2017
staying in Oos-Kaap
Die Oos-Kaap is ongelukkig 'n vergete area van ons pragtige land maar bied lieflike vistas, hengel geleenthede en toerisme geleenthede. Gaan besoek die Oos-Kaap!
Matilda B. - 8th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Fantastiese dorp. Hulle het onlangs begin om ernstig aandag te gee aan toerisme en ek glo dit sal in die toekoms nog baie groei.
Adele B. - 8th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n "hidden gem"!
Juan B. - 6th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dis jammer al die museums maak toe om 13:00 op 'n Saterdag.
Coert S. - 6th September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
My gunstelingdorp om in te gaan kuier, alles is mooi en die mense is vriendelik.
Lucia C. - 4th September 2017
staying in Theescombe, Oos-Kaap
Pragtig, sal dit aanbeveel.
Veruschka N. - 4th September 2017
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Under no circumstances, unless you have a 4x4, should you travel to Rhodes via any other road than from Barkley East. The road from Maclear is hectic and you travel over Naude's Nek Pass, that is not for the faint-hearted.
Brigitte B. - 2nd September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mens moet beslis na die Vallei van Verlatenheid gaan. Jammer dat Reinettehuis nie op 'n Saterdagmiddag oop is nie.
Wilma M. - 2nd September 2017
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Gerieflik naby Addo Olifantpark.
Jan N. - 1st September 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda is een van daardie moet besoek plekke. Dit het 'n ou wêreldse bekoring met lekker kuier en eetplekkies. Daar is 'n rustigheid in die dorpie met sy stofpaaijies. Almal is vriendelik en behulpsaam en maak die besoek soveel meer aangenaam. Wees bewus: daar is geen brandstof, OTM's of kaartmasjiene op die dorpie nie, alles streng kontant.
Bernie K. - 1st September 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Ongelooflike klein dorpie met soveel om te doen. Die plaaslike gemeenskap is so gasvry en warmte straal uit elkeen van hulle. Baie veilig en net die regte plek om lekker te ontspan met goeie restaurante.veral die Art Centre het uitstekende etes. Die Uile Huis is 'n moet om te besoek asook die brouery en rooster ook sy eie koffie bone. Wonderlike klein Karoodorpie wat ek weer wil besoek.
Albert W. - 1st September 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Jy kan nie bekostig om net deur Graaff-Reinet te ry nie. Jy moet ten minste 3 dae daar spandeer om regtig die mooi ou geboue te sien en veral die pragtige Groot Kerk wat in die middel van die dorp staan. Ek sal baie maklik hier kan aftree!
Huldah B. - 31st August 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
The Mountain Zebra park is miles out of town; the maps look closer. Freezing cold in winter in Cradock. Great mountain views and countryside.
Derik P. - 31st August 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Maak tyd, besoek museums en Nieu Bethesda.
Dean J. - 31st August 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Beautiful historic town, a must see!
Louisa M. - 31st August 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp met historiese gebou en baie besienswaardighede.
Hilda B. - 28th August 2017
staying in Dordrecht, Oos-Kaap
Unfortunately Dordrecht did not get enough rain in the last season and is undergoing a terrible drought, but the mountains and surroundings are still breathtaking. We pray for rain soon.
Hennie J. - 28th August 2017
staying in Steytlerville, Oos-Kaap
Ongeslypte diamant.
Jackie D. - 27th August 2017
staying in Cradock, Oos-Kaap
Oulike dorpie.
Melinda H. - 27th August 2017
staying in Humewood, Oos-Kaap
Ideaal geleë vir vinnige bereik van die universiteit.
Jan D. - 24th August 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie besienswaardighede.
Clement C. - 24th August 2017
staying in Oos-Kaap
Verbasende goeie paaie.
Gerrie S. - 22nd August 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit is waarlik die juweel van die Karoo.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za