Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Marine Drive 49

"Dit was een van my beste uitslaap vakansies. Port Elizabeth is 'n baie vriendelike stad. Die motoriste is baie beskaafd op die pad. Die winkel en besigheid personeellede is vriendelik. Die area waar ek was is goed versorg en asemrowend mooi."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Rothman Street B&B

"Elke keer as ek dit besoek is dit spesiaal. Geskiedkundige besienswaardighede is wonderlik."

Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa

"Dit is vir seker 'n dorp vir vissermanne. Ons was 16 jaar terug daar en so baie het verander. Die strande is vuil en daar is baie glas en bottels op die strande. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar dis beslis nie die mooiste deel van die Wilde Kus nie. Dis nou 'n dorp en die village-gevoel is weg en met dit is daar min kontrole en trots oor die netheid van die strande en staproetes. Die enigste highlight is om die vliegveld te besoek. Dit is op 'n baie hoë berg met die mooiste views geleë."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"So hartseer dat die paaie in so slegte toestand is."

Joubertina, Oos-Kaap

Cornelia's field cottage nr. 1

"Lovely small town and friendly people!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Besoekersvriendelik. Groot pogings word aangewend om die dorp netjies te hou."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Country Getaway Deer Park Estate

"The city can do more to boost its tourist attractions - add some more fun and adventure. Monuments are a little boring."

Oos-Londen, Oos-Kaap

3 On Bayview

"Sal aanbeveel dat gaste eerder in Gonubie akkommodasie boek as in Oos-Londen se middestad."

Port Alfred, Oos-Kaap

3040 on Freshwater

"Lieflike omgewing met mooi skoon strande"

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Willieweggie

"Great getaway. Lovely beach and restaurant at the deck/hotel. Ideal family holiday."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Bell House Akkommodasie

"Pragtige plek om te oornag as jy PE se kant toe reis. Bietjie verder as halfpad."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Gerald Street Self-catering

"Interesting environment. The city was very informative; beautiful city and felt relatively safe."

Addo, Oos-Kaap

Homestead B&B

"Baie goed om te besigtig."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

OKU House

"Uitstekend. Baie mooi skoon. Mense is baie vriendelik."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Bluewater Guest House

"Baie lekker, vriendelike plek om te besoek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Such a pretty town for a stop over when travelling."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Surfpoint 9

"Ligging is baie goed en daar is baie vermaak."

Venterstad, Oos-Kaap

Driekwartblou Gastehuis

"Venterstad self nie aanbeveel nie, maar gastehuise op plase in die omgewing is aanbeveelbaar."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Sharwood Place

"The boardwalk must be on your list of places to visit."

Humansdorp, Oos-Kaap

40B Guesthouse

"Humansdorp trek in 'n mate aan die agterste speen omdat Jeffreysbaai 'n klipgooi vandaar is."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Mens moet dit ten minste eenkeer besoek. Die dorp het statige ou geboue en die Vallei van Verlatenheid is op die drumpel. Dit beskik oor noodsaaklike aankoopgeriewe. Ons ervaar dit as 'n aangename oornagtuiste op pad na ons bestemming."

Queenstown, Oos-Kaap

Protea Place

"Queenstown (the town itself) has also deteriorated over the last couple of years - having it's own challenges regarding infrastructure and electrical issues (Eskom load shedding), but in general it's still got its advantages and some of the historic buildings are still maintained."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang