Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 4B

"Baie lekker plek."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Canals 05

"Baie lekker vakansieplek en dinge om te sien. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Waterkant 4

"Nice to be there hoping we'll find the same place next time."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Dis vir ons slegs 'n oornagdorpie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Stone Haven at Nieu Bethesda

"We really enjoyed our stay. Lovely community."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Marine Drive 49

"Love it in PE. One of my favourite travel destinations."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

OKU House

"Excellent place, peaceful and neat, the only thing that Morgan Bay is really missing is a petrol station for long stay visitors."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Nieu-Bethesda is vol verrassende geskiedenis en plekke, veral eetplekke. Die groot attraksie is natuurlik Helen Martins se Uijlenes. Daar is heelwat kunsgalerye en selfs 'n boekwinkel. Die padstal by die ingang van die dorp is beslis n besoek werd (en om kerrie-afval op mieliegruis te eet). Ontdek die dorp op voet en loop by die bierbrouery in om 'n koue bier weg te slaan."

St. Francis, Oos-Kaap

Sandown Self-Catering

"Pragtige plek met goeie restaurante. 'n Stukkie Europa."

Hogsback, Oos-Kaap

Bramber Cottage Living With Joy

"Perfect for a weekend away to relax."

Hogsback, Oos-Kaap

Nibelheim Self-catering Cottage

"A must do, again and again for couples."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

"It is a place you should visit and decide for yourself. Lots to see and do and they have the sea."

Hogsback, Oos-Kaap

Nibelheim Self-catering Cottage

"Moet beslis op elkeen se bucket list wees. Na 'n 3000 km reis, om op so 'n plek te land voel soos tuis. Wonderlike plek, en sal beslis weer gaan."

Tarkastad, Oos-Kaap

Stepping Stones

"Off the tourist route but situated in a beautiful area. The locals are friendly and welcoming."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Om te gaan rus definitief 'n moet, maar met kinders sal dit nie werk nie. Maar dit was 'n belewenis."

Hogsback, Oos-Kaap

Serendipity Self-catering Cottages

"Soos die probleem byna landwyd voorkom, is die roete vanaf Pretoria uitdagend wanneer jy jou op sekondêre paaie begewe. Slaggat op slaggat. Hogsback is egter beeldskoon en waarlik 'n onverwagse juweel."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Jay's Gastehuis

"Effens te besig vir my, maar dis net persoonlike smaak."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Ek sal weer daar gaan kuier, rustige plek om af te tree."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Sou graag in ʼn moderne huis wou bly. Lyk my almal is gaande oor die outentiekheid van die dorp en verblyf, ek waardeer die geskiedenis, maar het groot geword in die ou huisies. Nie my gunstelingverblyf nie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

28Kabeljauws

"Altyd 'n fees vir die oog!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Waterkant 2

"Jeffreysbaai is 'n pragtige vakansiedorpie. Ons het vreeslik lekker gekuier en geëet by 'n verskeidenheid van restaurante."

St. Francis, Oos-Kaap

Strandlangs

"Would be nice to have a Woolworths although the Spar is quite good. "

St. Francis, Oos-Kaap

Milkwood Way

"We had a very good time there, we will definitely come back again. "

Patensie, Oos-Kaap

DeMist Cottage - Old Pollie

"If you wanting mountain views and farm experience, then Patensie is great."

Addo, Oos-Kaap

River Front Estate

"Addo is naby die Addo Nasionale Park se westelike hek."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Cedarlaan 16

"Ons het slegs besoek vir die Baviaans fietsren. Nie kans gehad vir toerisme-aktiwiteite. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo House Collection - Riverdene Lodge

"Still too much to explore to give full-marks, but definitely exotic destination."

Port Alfred, Oos-Kaap

Pyramid House By the Sea

"It's good for holiday, shame."

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang