Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Sandy Bottoms

"Lekker plekkie waar my ma nog bly - moet sê dit het baie uitgebrei vandat ek klaargemaak het met skool daar in 2000. Maar die plattelandse gevoel is steeds met hulle aangesien mense op straat en strand nog groet. Maar dit gesê - ek is self nie baie lief vir die seelewe nie en bly rustig hier naby Vrede op pad Clarens toe - wens almal daar als van die beste."

Queenstown, Oos-Kaap

A Dam's View

"Mooi deel van die Oos-Kaap."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Stables on Sandpebbles Estate

"Did not holiday in PE, went on a family visit."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"We go out of our way to stay here en route."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Sparrow's Nest

"Lovely meal at Kitchen Window."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Lunar Accommodation

"It's always a pleasure to visit."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Pragtige dorpie. Ook 'n heerlike ete by Celtis Restaurant geniet."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Remini

"Soos alle vakansieplekke het Jeffreys ontsettend gegroei en het so bietjie van sy sjarme verloor, voel te veel soos 'n stad en nie meer die kusdorp wat ek van my kinderdae onthou nie, maar "each to their own". Kom besluit vir jouself."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Lunar Accommodation

"Most roads aren't sufficiently marked for traffic humps which causes a lot of problems at night and roads aren't painted, could be monies at municipality misappropriated by government. They could see Cape Town's roads, absolutely magnificent."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Sal graag wil teruggaan en 'n langer tyd daar deurbring. 'n Wonderlike plek om rustig te verkeer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Sixty B

"Beïndruk met hoe skoon die strandfront is. Bly maar vir my lekker daar."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Graaff-Reinet is die ideale halfpadmerk na jou eindbestemming. Ek oornag graag daar."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Karoo House Guesthouse

"Sonder die berg sou dit maar baie vaal wees. Die aangesig van die berg is magies. Dorpie lyk skoon en die tuine en huise is pragtig, so mens sal meer waarde kry deur te stap. Winkels en restaurante is maar min, en op Sondae is alles toe vir ontbyt. Ons vriende het gaan eet by die Somerset Hotel Saterdagmiddag, en was baie beïndruk met die kos en vriendelike diens. Ons sal definitief weer hierdie dorpie besoek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pragtige plek en baie om te sien, veral die antiekwinkels."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Imprints Apartment at the Beach

"Friendliest people. Even the weather was perfect. Blue skies. Minimal wind and sun shining."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 4B

"Baie lekker plek."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Canals 05

"Baie lekker vakansieplek en dinge om te sien. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Waterkant 4

"Nice to be there hoping we'll find the same place next time."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Dis vir ons slegs 'n oornagdorpie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Stone Haven at Nieu Bethesda

"We really enjoyed our stay. Lovely community."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Marine Drive 49

"Love it in PE. One of my favourite travel destinations."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

OKU House

"Excellent place, peaceful and neat, the only thing that Morgan Bay is really missing is a petrol station for long stay visitors."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Nieu-Bethesda is vol verrassende geskiedenis en plekke, veral eetplekke. Die groot attraksie is natuurlik Helen Martins se Uijlenes. Daar is heelwat kunsgalerye en selfs 'n boekwinkel. Die padstal by die ingang van die dorp is beslis n besoek werd (en om kerrie-afval op mieliegruis te eet). Ontdek die dorp op voet en loop by die bierbrouery in om 'n koue bier weg te slaan."

St. Francis, Oos-Kaap

Sandown Self-Catering

"Pragtige plek met goeie restaurante. 'n Stukkie Europa."

Hogsback, Oos-Kaap

Bramber Cottage Living With Joy

"Perfect for a weekend away to relax."

Hogsback, Oos-Kaap

Nibelheim Self-catering Cottage

"A must do, again and again for couples."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

"It is a place you should visit and decide for yourself. Lots to see and do and they have the sea."

Hogsback, Oos-Kaap

Nibelheim Self-catering Cottage

"Moet beslis op elkeen se bucket list wees. Na 'n 3000 km reis, om op so 'n plek te land voel soos tuis. Wonderlike plek, en sal beslis weer gaan."

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang