Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Die omliggende areas is pragtig en gee mens 'n goeie gevoel van plaaslewe. Die dorp self is baie gehawend, paaie is baie lelik en vol gate en baie instandhouding wat kort."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Wilmot Cottages"The weather was a bit iffy and we were not there for a holiday, but it seems a pleasant enough destination with the beaches close by, any number of restaurants and lots of shopping opportunities. From available publications, it seems there are more than enough attractions in the area. The road conditions leave a bit to be desired."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Welbedacht Estate Self-catering Accommodation"PE is PE - won't go there for a holiday as I stay in Cape Town - but for galas we have to go."
"Ons het 'n besonder lekker toer deur die Kouga Wildernis gemaak. Asemrowend mooi."
"Ons het opgery na die uitkykpunt oor die Vallei van Verlatenheid in die natuurbewaringsgebied. Was absoluut pragtig, moeitewerd-uitstappie!"
"Die Uilhuis is baie mooi opgeknap. Ek was 4 jaar terug daar voor dit opgeknap is. Netjiese dorpie. Besoekers kan gerus al die besienswaardighede besoek. Neem kennis dat die pad nader aan Graaff-Reinet toe is a.g.v. padwerke. Die alternatiewe grondpadroete is goed as dit rustig gery word."
"Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand en lekkerste golwe. Die mense daar is so aangenaam en heerlike kos."
"'n Lekker plek. Dorp bietjie besig, maar goeie swemstrand. Goeie restaurante en Surf Village is 'n lekker plek om in rond te loop."