Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Adel S. - 28th August 2019
staying in Despatch, Oos-Kaap
Only for family.
Haelene V. - 27th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Absolute treasure. Baie kulturele en geskiedkundige dorpie. Spandeer gerus tyd in Graaff-Reinet, u sal nie spyt wees nie!
Gideon C. - 27th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie interresante dorp.
Rondin D. - 26th August 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Its close to the airport, 6th Street is 1,5 km down the road and has a fantastic variety of restaurants that stay open till late. For business, the industrial area is only 20 minutes away, very central to everything.
Jeanie S. - 25th August 2019
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Very pretty town. Heart of citrus area. It has all the conveniences.
Brian K. - 25th August 2019
staying in Maclear, Oos-Kaap
We will return when we are in the area.
Johan C. - 22nd August 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Ons sal enige tyd in daardie omgewing gaan vakansie hou.
Petro J. - 21st August 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Een van die mooiste dorpies in die Bo-Karoo.
Petro J. - 21st August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Obesa kwekery is baie uniek en bewonderswaardig. Die middedorp rondom die kerk was teleurstellend met vullis en drankbottels orals.
Jaco E. - 21st August 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Baie oulike en rustige dorpie.
Reve B. - 20th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mal oor die outentieke, netjiese dorpie, beslis iets om te sien.
Keith F. - 20th August 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Baie klein, rustige dorpie.
Wanita C. - 20th August 2019
staying in Dordrecht, Oos-Kaap
Mooi dorpie.
Tersia O. - 20th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die bedelaars is baie hinderlik.
Michele V. - 19th August 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Die deel waar ons gebly het, het my verbaas met mooi bome, breë strate en lekker restaurante.
Harniem E. - 19th August 2019
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Mill Park is quiet, safe and central. Near to everything.
Michelle W. - 18th August 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
Pragtig met die Sondagsrivier.
Philicia B. - 18th August 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf.
Jenny B. - 17th August 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
A good location for overnight accommodation.
Dennis M. - 17th August 2019
staying in Patensie, Oos-Kaap
Pragtige boeredorp.
Eric J. - 16th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Baie geskiedkundige dorp met baie museums en besienswaardighede soos die vetplantkwekery en die Vallei van Verlatenheid.
Paula W. - 16th August 2019
staying in Newtonpark, Oos-Kaap
Dis tans die veiligste verblyf en inkopie area in Port Elizabeth.
Paul V. - 15th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Pragtige stad waar mens die trots van die inwoners op hulle stad kan waarneem. Die strate is silwerskoon - geen rommel of gate. Die historiese boustyle in puik toestand. Genoeg pad predikante. Die "Valley of Desolation" is 'n moet sien.
Julia M. - 15th August 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
Dit was nie moeilik om daar te kom nie!
Ronelle J. - 14th August 2019
staying in Nahoon Strand, Oos-Kaap
Rustige strand.
Eugene C. - 13th August 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
A beautiful Karoo town; highly recommended.
Riaan F. - 13th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Wimpy met lekker oggendkoffie kan 'n pluspunt wees.
Ken L. - 13th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
A visit to the OBESA succulent garden is not to be missed.
Carmen J. - 13th August 2019
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Peaceful.
Alta B. - 13th August 2019
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Grahamstad is 'n lewendige dorp, vol geskiedenis, met top skole en netjiese woonbuurte.
Karin S. - 13th August 2019
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Moeilike vraag om te beantwoord. Ek sal nie oorweeg om in die dorp oor te slaap nie. Baie bedelaars wat op jou toesak as jy by 'n winkeltjie stop. Die dorpie self het geen aantrekkingskrag nie - die omgewing wel as stilte, afgesonderdheid, natuurskoon jou ding is.
Pieter V. - 13th August 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Dink daar moet dalk meer adverteer word of bewusmaking wees vir eetplekke op die dorp.
Gwendoline H. - 12th August 2019
staying in Humewood, Oos-Kaap
Humewood is the area to be in if you want a visit close to the sea.
Judith S. - 12th August 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Baie lekker, gaan beslis weer terugkom.
Wilma S. - 10th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Mooiste kerk en argitektuur. Mooiste dorpie.
David J F. - 10th August 2019
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Mooi geskiedenisvolle dorp. Skoon en vol vriendelike mense.
Nico B. - 9th August 2019
staying in Sunland, Oos-Kaap
Pragtige omgewing.
Mike H. - 8th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lekker geskiedkundige plek met die wildreservaat as bonus. Gaan kyk die pragtige ou geboue.
Anton B. - 8th August 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Oulike geskiedkundige dorp met goeie restaurante.
Michael J. - 7th August 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Lovely town lacking tourist traffic. We had good food and drink at Walkerbouts restaurant. Beautiful scenery and stunning mountain passes make it a shame this town is not more busy.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za