Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"It was our first time traveling to PA. We Googled some places, but when we went it was a bit disappointing. We enjoyed the boat cruise."
"Surprisingly nice town. It is definitely a good base to use when exploring the surrounding areas."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
The Orchards Guesthouse"Dis 'n dorp met baie eetplekke wat my baie goed toegestaan het. Mense is vriendelik en die plek is skoon en netjies."
"Met die see, die berge en alles te doen in en rondom die dorp behoort dit in enige smaak te voorsien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
216 Brookes Hill Suites"Peaceful and lovely place. I'm coming back."
"Ongelukkig soos baie groot stede in die land, is Oos-Londen bemors met vullis en baie ouer geboue word nie instandgehou nie. Gonubie self is 'n pragtige dorpie wat netjies en skoon gehou word."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Paxton Hotel"Port Elizabeth is die 8-minuut stad, alles is 8 minute uitmekaar! Die verkeer vloei goed en as die wind nie waai nie, is PE fantasties! Maar die wind is soms ook lekker!"
"Baie mooi, rustige dorpie by die see. Die weer was net so 'n bietjie sleg oor die Paasnaweek."
"Baie lekker dorp vir inkopies met heerlike restaurante. Strande is pragtig. Daar is net baie bedelaars wat lastig is."
"Kitchen Window is 'n moet as jy gaan uiteet in Jeffreys! Perfekte plek as jy klein kinders het."
"Dit is 'n pragtige dorp met vriendelike mense. Die dorp is mooi skoon en ideaal geleë tussen die Kaap en Gauteng. Ons het baie lekker gekuier in die dorpie."
"Praktiese dorp vir die omliggende boere. Twee mooi koffiewinkels. Maar eintlik ry meeste mense Jeffreysbaai en St. Francisbaai toe vir toerisme-aktiwiteite."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Heath Villa"Breakfast at Heritage was outstanding, to be recommended."