Verified Reviews

Eastern Free State Highlands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands

Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.

Clarens, Eastern Free State Highlands

RiverWalk Guest House

"Ek gaan vir seker terug! Daar is baie wat ek nog wou sien en doen."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Collett House

"Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim...."

Fouriesburg, Eastern Free State Highlands

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."

Fouriesburg, Eastern Free State Highlands

Lesoba Guest Farm

"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Arundel Studios

"Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek."

Clarens, Eastern Free State Highlands

La Bri

"Loads of fun, beautiful landscape, friendly people, great restaurants."

Fouriesburg, Eastern Free State Highlands

Goedgeleë

"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

RiverWalk Guest House

"Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Clarens Retreat

"Pragtige dorpie! Ek sal enige tyd weer Clarens besoek!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

V'Kansi Khaya

"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Knock Out View

"Is 'n baie veilig en rustige bergdorp."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Zwartmodder

"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."

Fouriesburg, Eastern Free State Highlands

Goedgeleë

"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."

Fouriesburg, Eastern Free State Highlands

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."

Clarens, Eastern Free State Highlands

V'Kansi Khaya

"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Clarens Retreat

"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Rooikat Cottage

"Pragtig geleë en asemrowend in die herfsmaande."

Clarens, Eastern Free State Highlands

La Bri

"Baie lekker rustig. Beïndruk met die restaurante. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Red Mountain House

"Bied mens 'n groot verskeidenheid. Pragtige plek. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Studio 28 Clarens

"Clarens is beslis 'n sielsverrykende ervaring. Soveel om te sien en doen in en om Clarens. Die majestueuse berge is fenominaal enige tyd van die jaar en pragtig in elke seisoen. Ek sal ter enige tyd enige iemand aanraai om 'n draai in Clarens te maak. Die doen en late asook die kleure en prag van Clarens kan vergelyk word met 'n mooi vrou in elke geur vir 'n ieder en elke smaak, net soos die digter van ouds geskryf het. "My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel, daar's iemand ... iemand in anys, daar's 'n vrou in elke geur!" "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Cottage Pie

"Dis heerlik om deur al die winkeltjies te kuier. "

Page
Page 105 - Showing 3121 to 3150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers