Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Pragtige area, dorp kort bietjie aandag soos meeste Vrystaatse dorpe. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Country House"The road from Clarens to Wepenar, particularly the R26 is in a shocking condition, would not recommend that anyone take this route."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Clarens is 'n amazing plek vir lekker kuier, winkeltjies en berge."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amber Selfsorg"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"I did the park run and loved every moment of it. The hiking trails are great."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Clarens is 'n klein toeristedorpie geskik vir naweek/kort wegbreek van stad."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Lakeview Cottage"Vir 'n heerlike wegbreek, pragtige natuur en 'n rustige omgewing is Clarens 'n aanbeveling."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cosy Corner"Ons was so vier jaar gelede ook in Clarens. Pragtige dorp en asemrowende omgewing. Dit was egter skokkend en hartseer om te sien hoe Clarens se infrastruktuur, soos sy strate en oopruimtes, drasties agteruit gegaan het. Ek hoop regtig die inwoners kan druk plaas op die owerhede om Clarens se beeld te verbeter."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Clarens is 'n rustige en uitstekende dorpie vir 'n wegbreek waar jy kan ontspan en die natuur bewonder."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"We feel that the town is overrated. Once you have visited, that's it; no urgency to go back. However, the surrounding scenery is magnificent and is well worth exploring."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"We did not spend much time in Fouriesburg. Seems the town has been a bit neglected in terms of roads and development. Quaint but a run-down little town. Had a pub lunch, very friendly locals. Personally I would not stay there."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Di Plaaswerf"Dis 'n oulike dorpie. Nie veel nie. Ons was spyt oor die bazaar wat ons gemis het. Maar die host het vir ons local attractions en activities gestuur wat ons kon doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amour de Pierre Villa 221"Dit is 'n pragtige dorpie met goeie restaurante. Die natuur om Clarens is asemrowend met baie staproetes."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Escape"Clarens is 'n baie rustige plek en geniet die klein winkeltjies wat mens kan gaan rondloop in."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Pragtige dorp en asemrowende natuur. Die moeite werd om te besoek"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Dit is 'n lekker, rustige wegbreek. Alles is binne loopafstand. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Clarence is a beautiful place to visit, it's a must-see if you live in South Africa."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Herfs in Clarens is so mooi. Ons sal graag Clarens weer besoek in die ander seisoene ook. Heerlike eetplekke en mooiste omgewing."