Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mafube Mountain Retreat"Nice and close to Clarens and Golden Gate."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Baie mooi natuurskoon veral in die nabygeleë nasionale park."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Lieflike dorpie met hope restaurante en kuns- en ander winkels."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Paaie is in 'n erge swak toestand, geen poging word aangewend om te herstel nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Valley Lodge"Clarens is n lekker wegbreek vir 'n naweek/langnaweek, nie te ver van JHB af nie. Die kos by Bocca Di Lupo (Italiaanse restaurant) was ongelooflik lekker, almal het hulle kos klaargemaak! Ons ook baie lekker kos by The Square gehad en daai Peppermint melkskommel sal ek definitief aanbeveel!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Asemrowende omgewing en besienswaardighede. Sommige eetplekke (kooperasie) se kos en veral die drank is buitensporig duur. Parkering 'n groot probleem."
"So jammer dat die pad Sentinel Karpark toe in so 'n haglike toestand is, verder is die berge waarlik 'n ongelooflike belewenis."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fouriesburg Country Inn"Pragtige omgewing, vertrou dat die dorpie vinnig reggeruk word."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Daar is regtig baie om te doen en te besoek in en om die dorp, die herfs was besonder mooi en oral is die inwoners vriendelik. Sal graag weer gaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Blou Huis"Clarens is 'n definitiewe moet. Die paaie in Clarens is nie in 'n baie goeie toestand nie - van die grondpaaie is beter as die teerpaaie. Andersins geen klagtes!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Odendaal’s Ridge"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Clarence is 'n heerlike bestemming waar 'n mens meer tyd moet spandeer."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is beter, pragtig, natuurskoon en omring deur berge"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Baie mooi, vermy die Oos-Vrystaat se paaie, gebruik snelweë."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Accommodation @ The Spa"Stunning Hiking/walking routes as well as horse riding."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Berg Cottage"Pragtige plek! Kan meer doen om speelplek vir kinders te hê."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Paaie, paaie, paaie. Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace"Verseker 'n "tick" op my "bucket list"."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Erf 1"You have not lived if you have not experienced a trip to Rosendal."