Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3488 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Jy moet genoeg geld saamvat - maar ek verstaan dat die "locals" hulle brood en botter uitsluitlik uit toerisme verdien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens on Collett"Altyd 'n wonderlike plek om na te gaan met baie mooi winkels en wonderlike natuur! Waarlik 'n plek om te gaan vir jou siel om te rus! Sal altyd Clarens aanbeveel vir enige persone."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Baie lekker daar. Baie om te sien en doen."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amber Selfsorg"Baie oulike dorpie, maar overrated en ek sal nie sommer weer gaan nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"Love Clarens, lots of interesting shops and restaurants! Lots of physical activities like hiking, bike riding and just general exploring."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Pragtige dorp, oulike winkels en restaurante, vriendelike mense. As jy net wil ontspan en net weer jou batery wil herlaai, is die beslis die plek vir jou. Die dorp se bekoring en natuurskoon is sonder ophou! Awesome!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Elsewhere"Pragtige omgewing, heerlike kort staproetes net buite die dorp en ons kon ons honde saamvat. Restaurante en winkels was nogal besig, dit was goed om te sien dat daar weer toeriste is wat kom en dat dit nie in 'n spookdorp ontaard het nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Nelsbells Cottage"Sommige van die restaurante se kliëntediens was nie van die beste nie. Die gholfbaan was puik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Clarens is a little piece of heaven. The mountains are stunning, feels like a scene out of Heidi."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Escape"Fantastiese dorp, vreeslik skoon, en baie vriendelik. Ons het die Baris Monger Cheesery geniet so 10 km uit die dorp uit. Ons het heerlik tot by die Lesotho-grens gery en laat middag drankies geniet by Roter Hahn."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Obviously a lot of businesses has been affected by COVID and this can definitely be seen and felt, although that which is presented is still done in excellence. It remains a popular destination of beauty and rest."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Clarens is always a special destination. It has a wonderful atmosphere and lots of specialty shops and wonderful art galleries. Gold Gate national park is only 20 km away and certainly worth a visit."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Home Away From Home – 3 Gino’s"Clarens is a great place to be."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"Clarens, omring deur die pragtige berge, met soveel verskillende winkeltjies is beslis 'n dorpie om te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bikiberg"Fun town with lots of eye catching shops and lovely restaurants."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Dis 'n moet om daar te gaan ontspan en 'n bederf vir jou oë."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Birch Cottage"Love Clarens. Has a little bit of everything you would need for a getaway to the mountains."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Vista 70 Clarens"Clarens bly 'n lekker plek om te besoek. Daar is genoeg afleiding as jy verveeld is en genoeg rustigheid as jy net wil rus."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Baie netjiese en skoon dorp met vriendelike inwoners wat jou hartlik en warm ontvang. Daar is baie om te doen vir almal."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Nelsbells Cottage"Was aangenaam verras om die nuwe winkeltjies te sien wat oopgemaak het in d dorp. Dis 'n welkome toevoeging vir toeriste."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Charmwood"Omring deur die mooiste berge in Suid-Afrika. Clarens is 'n rustige dorpie vol kuns en lekker eetplekke."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Guest House Clarens"Lekker, besige plek met aangename winkels, maar ook die staproetes was heerlik en mooi."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Pragtige dorp, met baie om te doen. Van die mooiste berge in Suid-Afrika."