Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Clarens het 'n bekoring van sy eie. Kuns- en algemene aankopies bly 'n groot lekkerte in hierdie dorpie. Die strate is net erg beskadig deur die reen en sal hopelik gou weer herstel word."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Beslis die moeite werd om ten minste vir 'n langnaweek daar te gaan kuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Clarens is pragtig en 'n lekker kuierplek! Lekker eetplekke en kunswinkels en oulike klein winkels met baie interessante geskenke ens. Ons is mal oor Clarens en sal beslis weer gaan kuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Lekker vakansiedorp, met baie buitelug aktiwiteite."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bergvliet Cottages Clarens"A wonderful town that offers incredible hikes, shops and restaurants."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Baie beter en biliker pryse as in Clarens, dalk meer eetplekke. Die Windpomp Pub and Grill is my gunsteling."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Butterfly Villa"1 decent supermarket would improve the town."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Van Fouriesburg het ons die Golden Gate Natuurreservaat asook die Sterkfonteindam besoek. Dit is baie naby aan Clarens vir 'n dagbesoek asook Bethlehem vir inkopies. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg self was nie vir my baie interessant nie, nie veel om daar te doen nie ons moes mar elke dag uitgery het Clarens toe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Netjiese skoon dorp met baie interessante winkels en eetplekke."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Gaan eet gerus by Die Plaasstoep, heerlike buffet ontbyt!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Little Lammas"Baie oulike dorp. Was teleurgesteld met die kos. Het by drie plekke geëet in ons tyd daar en kos was nie goed by enigeen nie. Moes ook baie lank wag by een."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Valley Lodge"Lovely atmosphere of the town. Was very overcrowded though, restaurants did not seem to keep to the regulations and social distancing. Takeaway was the preferred option. Had nice hand crafted goods and the golden gates highlands national park is beautiful with spectacular views"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Lekker kuierdorpie. Geen vervelige oomblik daar nie en aangesien ons gastehuis omtrent in die dorpie was, kon ons gaan rus indien nodig. Net 'n vinnige stappie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Nelsbells Cottage"Absolutely love Clarens with the scenery and vibe around the town."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Pragtige omgewing en natuurskoon. Al die staproetes was netjies gemerk, deeglik onderhou en besonder skoon. Ons sal beslis Clarens weer besoek"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Wonderlike dorp met baie vriendelike mense en 'n asemrowende uitsig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa 176 @ Clarens"Ek bly by die kus, maar Clarens is ‘n skoonheid op sy eie! Lieflike plek, goeie kos en oulike winkels."