Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3530 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Regtig die moeite werd, die plekkie se rustige atmosfeer laat jou ontspan en jy vergeet van alles en almal om jou. Daar is so baie om te sien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Fantastiese klein dorpie waar die mense sommer in jou hart inkruip! Gaan definitief weer hier bespreek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Baie stiller as wat dit gewoonlik is, maar baie rustig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa Vista Bonita 63"We love Clarens but only went through on way to Oudtshoorn and on way back. We had the greatest lunch and breakfast at the Kooperasie Restaurant with an unique menu. The weather was not too hot and we wanted to play golf but had to cancel as the course was wet and we could not use the carts. Will make a weekend out of our next visit and stay and play golf and enjoy the town."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mystic Mountain Cottage"Dog friendly. Great hikes. Great restaurants. Friendly service. Clean and quaint little town. Next time I will stay longer than a weekend."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Montroux Self-Catering"Lekker, skoon, rustig en stil met beurtkrag ingesluit."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Covid het 'n groot invloed en ook watter tyd van die week jy daar besoek. Van die restaurante/winkels was gesluit. Shame water en krag was ook n probleem. Kan sien Clarens is ook nie meer wat dit was nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Clarens is 'n kunstenaar-dorpie met soveel bekoring."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bergvliet Cottages Clarens"Dis een van die oulikste dorpies in Suid-Afrika, word hoogs aanbeveel. Prentjiemooi tussen die berge. Interessante winkeltjies en restaurante."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Clarens sal altyd baie spesiaal wees en daar sal nog baie besoeke in die toekoms wees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
By the Way Gastehuis"Clarens is a very special place indeed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Geniet die dorp elke keer, lekker om daar rond te loop, jammer om te sien dat van die plekkies gesluit het maar hoop alles sal weer optel en kan voortgaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Clarens bly maar 'n mooi dorpie met goeie winkels om in rond te snuffel, enige vrou se droom."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Camelroc Guest Farm"Fouriesburg omgewing is 'n goeie bestemming om die omliggende berge te verken, staproetes te doen, bergfiets en trailrunning. Die dorp het 'n paar oulike winkeltjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Red Mountain House"Clarens is kos vir enige siel. Clarens sy berge, mense en atmosfeer. Is my happy place. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Sowaar die Vrystaat se juweel. Soveel om te sien en te doen. Die dorpie self het natuurlik daardie nostalgiese winkeltjies en restaurante waarvoor hulle bekend is en wat iets vir almal bied. Omring met die pragtige Maluti bergreeks vir die natuurliefhebbers en fotograwe. Maar dan is daar ook die wynplaas waar jy kan wynproe en koop asof jy al die pad Kaap toe gery het. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Fat Mulberry Guest Farm"Die paaie is nie in goeie toestand vanaf Bethlehem na Fouriesburg nie. Die pad vanaf Clarens is baie beter. County Inn se kos is heerlik, so ook die Plaasstoep. Pad tussen Fouriesburg en Ficksburg is in haglike toestand."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Lieflike dorp met baie vriendelike en uitnodigende inwoners."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Accommodation @ The Spa"It is such a quaint little town. Lovely restaurants. Awesome shops and it is good to see that there are some renovations and more developments happening in Clarens. We would just suggest that the restaurants stay open later. The only one that was really good and available was the Postbox as they were accommodating and their food was lovely. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
By the Way Gastehuis"Gaan ten minste 1 maal na jaar na Clarens - somer of winter."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kiara Lodge"Dit is 'n plekkie waar 'n mens kan 'n huisie koop en aftree, die uitsig is besonders mooi."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Rustica Accommodation"Fouriesburg se strate val uitmekaar en kort aandag van munisipaliteit af. Die omgewing is so mooi en die dorpie het soveel potensiaal."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kozmos"This little town has become our one stop holiday destination, with all the latest changes with shops and opening of new shops in between, there is just always something to see in town. We have grown to almost be locals, and making rounds to all the restaurants, trying different meals. For a relaxing stroll and not minding your meal eaten at different restaurants just to be different, then Clarens is the place to go."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Country House @ Ridge Road Estate"Great pet friendly town with plenty of hiking trails on offer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Wat 'n lieflike plattelandse dorpie. Toerisme het gely tot baie groei in die dorp maar hy het sy karakter gehou. Baie oulike winkels en fantastiese restourante en eetplekkies om te verken."