Verified Reviews

Eastern Free State Highlands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands

Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.

Clarens, Eastern Free State Highlands

Views

"Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel."

Eastern Free State Highlands

SANParks Highlands Mountain Retreat

"Ryk aan geskiedenis met van die mooiste natuurlewe in ons land."

Clarens, Eastern Free State Highlands

The Gables

"Amazing mooi plek. En baie veilig en rustig."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Ek love Clarens! Een van die mooiste klein dorpies in Suid-Afrika."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Vista 70 Clarens

"Lovely, quaint town, will go back often for sure."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Die Kruik

"Clarens bly maar 'n wenner. Elke keer dat ons daar kuier dan sê ons, ons moet weer kom."

Fouriesburg, Eastern Free State Highlands

Camelroc Guest Farm

"Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Clarens Retreat

"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."

Eastern Free State Highlands

Nebo Mountain Lodge

"Naby aan Lesotho - ons het Katsedam besoek. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Die Kruik

"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Cottage Pie

"Aangenaam verras met nuwe uitbreidings. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Larola Terraces

"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Arundel Studios

"Fantastiese dorpie. Sal teruggaan in die somer."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Zwartmodder

"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Views

"Die atmosfeer gee kalmte oor 'n mens. Soveel uitgerus en unieke dinge gesien."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Jovali

"Gaan eet gerus ontbyt by Art de Cafe, met pap en wors en kampkoffie (koffie met kondensmelk), en heerlike aandetes by die Highlander."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Accommodation @ The Spa

"Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Linwood Guest Farm

"Soos altyd - kunstenaars heaven en goed vir die siel. En natuurlik Purple Union, jou sjokolade is great. En sommer alles saam met hierdie pragtige dorpie is awesome - love it."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Clarens Cottage

"Love coffee shops and mountains."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Woodlands Retreat Private Property

"Jammer daar is net een supermark en geen banke nie. Nie een van die besighede het Amex-kaart aanvaar nie. Het die winkeltjies baie geniet. Dit maak Clarens uitsonderlik. Ons het Clarens en Goldengate baie geniet."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Habitat

"Soos die meeste van die Vrystaat, is Clarens altyd vriendelik en verwelkomend. Oor die algemeen is Clarens 'n stukkie hemel op aarde."

Page
Page 67 - Showing 1981 to 2010

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers