Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ash River Lodge B&B"Clarens is beslis een van die Vrystaatse Toeristemegas. Die besighede en mense van Clarens is baie vriendelik. Ons het heerlik van winkel tot winkel gestap. Een plus punt is dat mens jou voertuig kan parkeer en stap. Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige dorp. Net jammer dit het nie gesneeu nie, maar ons het die Vrystaatse koue beleef."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Die dorpie word verbasend goed onderhou. Die mense is vriendelik en die winkels netjies en uiters billik geprys."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Pragtige dorpie met indrukwekkende winkeltjies vir elkeen. Die dorp is naby aan baie klein dorpies wat ook besoek kan word. Golden Gate met indrukwekkende staproetes en berge is slegs 'n paar minute weg. Dis nou as jy jouself uit Clarens se winkels kan dwing! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birchwood A & B @ Clarens"My gunsteling plekkie om tyd te vertoef. 'n Heerlike vakansieplekkie met genoeg om besig te bly. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Regte plattelandse dorpie, stel voor mens koop maar klaar jou kruideniersware voor jy Fouriesburg toe gaan, daar is nie veel winkels in die dorpie nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"‘n Pragtige dorpie met baie winkeltjies en lekker eetplekke! ‘n Moet besoek plek. Een van die oulikste in die land!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Restaurants were very busy and overall service in the restaurants was not great."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Die omgewing is fantasties, ek voel die eetplekke is te duur."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mooigezicht"Lekker naweekwegbreek-dorpie, alhoewel bietjie ver van Pretoria af (4 ure). Die locals is baie vriendelik en hulpvaardig, het lekker gesels met 'n paar van hulle. As jy van inkopies hou, is dit die plek vir jou, alhoewel baie van die winkels dieselfde items verkoop."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hopton House"Clarens Parkrun is 'n moet! Moet op jou bucket list wees. Stunning views!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Ons is gereelde besoekers en dit is altyd 'n wonderlike ervaring om die dorp en omgewing te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birch Cottage"Lovely destination to rest and spend time with family and friends."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
By the Way Gastehuis"Clarens is werklik die juweel van die Vrystaat. Pragtige landskappe en vriendelike mense laat jou tuis voel en van al jou bekommernisse vergeet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Interessante dorp met iets vir elke smaak. Eetplekke van die beste!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Pragtige dorpie! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek van al die geraas."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amber Selfsorg"Amazing destination. Lots of hiking and people are very friendly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain View Manor"Effens oorgekommersialiseerd na my smaak. Was meer uit die dorp in die natuur."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Talking Trees Self-Catering House"Clarens is a vibey town with much to do and enjoy!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Elke keer minder beïndruk met Clarens."