Geverifieerde Resensie
Elephant Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elephant Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 812 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Forest Lodge"My vrou het dit baie geniet en my kind het mal gegaan oor die seekoeie en krokodille."
"Hluhluwe dorpie self het geen toerismewaarde nie, St Lucia het 'n beter infrastruktuur en winkels."
"Damwal en uikykpunt is vuil en onversorg. Verkeer in Jozini is 'n probleem. Ek het nog nie self by of naby die dam vakansie gehou nie behalwe een jagekspedisie in die Pongola Natuur reservaat wat baie goed was"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Sy Lucia is 'n puik bestemming. Ons sal verseker weer daarheen gaan."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Shonalanga Lodge"A great place to go to have all the Big Five and the iSimangaliso Heritage Park so close to each other."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"Die luiperde kan jy sien in die straat op pad huis toe en seekoeie. Die seekoeie is soos straatwagte en daarom is baie plekke na 19:00 toe. Beste straat wagte ooit."
"Ek was mal oor die mooi strand en see, dis mooi skoon en jy kan orals swem en selfs op die strand ry en parkeer. Daar is ook 'n klein restaurant op die strand."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Oppi Rotse"'n Netjies dorpie en omgewing met baie potensiaal wat onderbenut word deur plaaslike owerheid. Die oorbeklemtoning van "geen alkohol" is frustrerend want die strande is steeds vol bottels en gemors en werkers lewer oneffektiewe diens. Beskikbaarheid van info oor wat waar gedoen kan word is gebrekkig en teenstrydig, en veral watse lisensies en permitte word benodig en waarvoor. As 'n permit benodig word, dan moet dit beskikbaar wees by die kantoor op die grond en nie 30 km verder nie, bv. hengellisensies word nie uitgereik by Cape Vidal nie maar by poskantoor op St Lucia nie!"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Villa Mia 7"St Lucia-meer sal nooit weer herstel nie. Waar gaan die geld heen?"
"As we came from the Kruger Park where we saw the big 5 we actually were looking for something else - we did get that partly but maybe we were spoiled. Still we enjoyed it very much and would certainly recommend Bonamanzi."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
The Estuary Guest Chalets"Ons was baie gelukkig om die bosloerie (Nerina Trogon) daar te sien! Wat 'n pragtige voël. "
"Die dorpie het vir ons baie agteruit gegaan vanaf ons 2 jaar terug daar deur gery het, die paaie is in slegte toestand. Baie trokke op die pad, maar dit is maar ongelukkig deel van ons lewe deesdae, meer trokke en minder treine. Verder baie mooi area, bid vir reën vir hulle want dit is baie droog."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 17"Baie lekker weer en area om maklik vir drie weke weg te breek. Baie om te sien en doen. Cape Vidal is net 'n klipgooi ver, asook iSimangaliso."
"Die dorpie het 'n eg Afrika-atmosfeer. Die dam was egter net 27% vol. Langs die pad stilgehou vir foto's. Pragtige panoramas. Ons wil beslis weer Rosegarden en Pongolapoortdam besoek na die reënseisoen. Dit was 'n besonderse ervaring !"
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Hulle mark is meer gemik op oorsese toeriste. Party van die pryse is bietjie oordadig. Cape Vidal en iSimangaliso park is 'n lekker uitstappie. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 7"Asemrowend mooi. 'n Besoek aan die Isimagaliso vleilande is 'n moet."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 10"Klein vakansiedorpie. Moet die natuurreservaat gaan verken as jy in die area is. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Villa Mia 12"Dis 'n lekker stil plekkie, maar daar is heelwat om te doen, die eetplekke is baie lekker, veral vir mense wat hulle eie ding wil doen of visvang."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Villa Mia 12"A lovely, clean town, definitely a place to visit again. No church?"