Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Die Werf on the Beach"Bietjie min om te doen, maar nogsteeds baie lekker en mooi."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lekker Rus"Langebaan for us is quiet but peaceful and because we are a family with young children, it would be nice if Langebaan had more family-friendly activities to do like horse riding or quad biking."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Ons ken al vir Gansbaai 'n geruime tydjie. As jy bewus is van die dorpie en sy mense, kan mens die beste maak van Gansbaai en omliggende dorpies."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Milkwood Cottage"Netjies, velige area, asook goeie kontrole by ingangs-hek."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Outdoor Arena"Lovely area. Great for us as it has nice roads around it. No place really to get dinner, but we got meat and wood and made a great braai. "
Agulhas, Escape From Cape Town
Imberbe"'n Besoek in die middel van die winter gaan altyd uitdagings rondom die weer bied, maar dit is 'n pragtige dorpie. Dit is baie stil in die middel van die week, amper verlate. Diens by eetplekke was goed. Die winkels bied die nodige. (Die nuwe OK se betaalstelsel het egter altwee kere wat ons daar was ongedaan geraak). Na die groot storm, was die paaie na die punt en Suiderstrand feitlik onbegaanbaar. Nietemin, Agulas is 'n lekker plekkie om te gaan afsaal en asemskep."
Bot River, Escape From Cape Town
Basterskloof"There are some great coffee stops and a couple of resaurants that we didn't try but looked like good eating out options."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike, skoon, pragtige dorp om te gaan rus."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
MaKarLi Blu | Standard Holiday Apartment"'n Baie gesellige, vriendelike omgewing."
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Ons het Swellendam se restaurant as hondevriendelik ervaar, meeste plekke het buitespasie, die enigste probleem was dat dit baie koud en nat buite was en ons het gesukkel om 'n plek te kry wat bereid was om ons binne te akkommodeer."
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"Quirky little town where you can walk everywhere. Lots of great walking trails around the area and friendly people."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Rawsonville is 'n pragtige dorpie wat ondersteun word deur die plaaslike boere (meestal druiwe). Dis 'n staproetemekka vir geesdriftige natuurliefhebbers."
Barrydale, Escape From Cape Town
Birdsong Barrydale"Unique town, with enough things to see and do to keep you busy for a weekend."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Happy Family Guest House"De Kelders had more than enough to do, we only did grocery shopping in Gansbaai."
McGregor, Escape From Cape Town
Bokmakierie Cottage"'n Rustige, mooi dorpie, maar nie veel om te sien of te doen nie."
Bot River, Escape From Cape Town
Klein Koraalboom"Daar was 'n paar padwerke. Maar anders was dit okay."
"Remote, but if you are looking for a quiet stay near the river - then I would recommend it. The people of the area are very friendly and helpful."
Paternoster, Escape From Cape Town
Oom Dana se Huis"We had a couple of unexpected hawkers trying to sell things while we were inside the property. We however handled it."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Yellow Aloe Guesthouse"Sou graag meer eetplekke op die dorp wou hê."
Suurbraak, Escape From Cape Town
Believers Destiny Getaway"Suurbraak self is heelwat tussen niks en nêrens. Die naaste dorp met winkels is 25 km weg alhoewel die omringende dorpe lekker is soos Barrydale. Suurbraak is wel 'n baie mooi area met 'n paar mooi "getaway" plekke."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sea-esta Betty's Bay"I will surely recommend it to my friends and family."
Velddrif, Escape From Cape Town
Marina point 25"There's not much to do in the town itself, so options are quite limited."