Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Werf on the Beach"Bietjie min om te doen, maar nogsteeds baie lekker en mooi."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekker Rus"Langebaan for us is quiet but peaceful and because we are a family with young children, it would be nice if Langebaan had more family-friendly activities to do like horse riding or quad biking."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Ons ken al vir Gansbaai 'n geruime tydjie. As jy bewus is van die dorpie en sy mense, kan mens die beste maak van Gansbaai en omliggende dorpies."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"Netjies, velige area, asook goeie kontrole by ingangs-hek."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Lovely area. Great for us as it has nice roads around it. No place really to get dinner, but we got meat and wood and made a great braai. "
"'n Besoek in die middel van die winter gaan altyd uitdagings rondom die weer bied, maar dit is 'n pragtige dorpie. Dit is baie stil in die middel van die week, amper verlate. Diens by eetplekke was goed. Die winkels bied die nodige. (Die nuwe OK se betaalstelsel het egter altwee kere wat ons daar was ongedaan geraak). Na die groot storm, was die paaie na die punt en Suiderstrand feitlik onbegaanbaar. Nietemin, Agulas is 'n lekker plekkie om te gaan afsaal en asemskep."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Basterskloof"There are some great coffee stops and a couple of resaurants that we didn't try but looked like good eating out options."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike, skoon, pragtige dorp om te gaan rus."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
MaKarLi Blu | Standard Holiday Apartment"'n Baie gesellige, vriendelike omgewing."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Ons het Swellendam se restaurant as hondevriendelik ervaar, meeste plekke het buitespasie, die enigste probleem was dat dit baie koud en nat buite was en ons het gesukkel om 'n plek te kry wat bereid was om ons binne te akkommodeer."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Quirky little town where you can walk everywhere. Lots of great walking trails around the area and friendly people."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Rawsonville is 'n pragtige dorpie wat ondersteun word deur die plaaslike boere (meestal druiwe). Dis 'n staproetemekka vir geesdriftige natuurliefhebbers."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Birdsong Barrydale"Unique town, with enough things to see and do to keep you busy for a weekend."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Family Guest House"De Kelders had more than enough to do, we only did grocery shopping in Gansbaai."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Bokmakierie Cottage"'n Rustige, mooi dorpie, maar nie veel om te sien of te doen nie."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Koraalboom"Daar was 'n paar padwerke. Maar anders was dit okay."
"Remote, but if you are looking for a quiet stay near the river - then I would recommend it. The people of the area are very friendly and helpful."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Dana se Huis"We had a couple of unexpected hawkers trying to sell things while we were inside the property. We however handled it."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellow Aloe Guesthouse"Sou graag meer eetplekke op die dorp wou hê."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Suurbraak self is heelwat tussen niks en nêrens. Die naaste dorp met winkels is 25 km weg alhoewel die omringende dorpe lekker is soos Barrydale. Suurbraak is wel 'n baie mooi area met 'n paar mooi "getaway" plekke."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-esta Betty's Bay"I will surely recommend it to my friends and family."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina point 25"There's not much to do in the town itself, so options are quite limited."